Successfully reported
+48

Loerie Lodge Guest House

  • Kapasiteit: 13 persone
  • Geen kinders onder 12
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 5 Sekelbosdraai, Phalaborwa, 1390, Limpopo
  • Vanaf R1 250 per nag, vir 1 mens

Beskrywing

Loerie Lodge Guest House bied B&B-verblyf in Phalaborwa en is ideaal geleë naby die Phalaborwa Kruger Park, Gateway-lughawe, winkelsentrums, kommersiële afsetpunte, nywerheids- en mynondernemings, en die Krugerwildtuin se hoofhek.

Die gastehuis bied 'n verskeidenheid verskillende kamers om aan jou vereistes en styl te voldoen. Kamergeriewe sluit lugversorging of plafonwaaiers, 'n yskassie, tee- en koffiemaakgeriewe, 'n TV met hotelpakket DStv en 'n haardroër in.

Die gastehuis is in 'n welige subtropiese tuin geleë, met kronkelpaadjies, knus hoekies en rustige sitplek. Gaste kan by die swembad ontspan. Braaigeriewe is beskikbaar. Veilige parkeerplek van die straat af word voorsien.

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Wasgoeddiens
Swembad
Ontbyt beskikbaar

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 5 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
5.0
Waarde vir geld
5.0
Diens
5.0
Veiligheid
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

5/5

Marianne Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 5

Op LekkeSlaap 7 jaar

Ligging

  • 5 Sekelbosdraai, Phalaborwa, 1390, Limpopo
  • Gaste dink Loerie Lodge Guest House het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 1 250
per nag, vir 1 mens

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 250
per nag, vir 1 mens
Vanaf
R 1 250
per nag, vir 1 mens
Bespreek
  • Kapasiteit: 13 persone
  • Geen kinders onder 12
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 5 Sekelbosdraai, Phalaborwa, 1390, Limpopo
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA2MQi69AEnstdGuvB7GquJnxlHh1cmckpJiW8cnVI3AeK7ptB7I?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 250 per nag, vir 1 mens 5 5 1 5 5 Sekelbosdraai Phalaborwa 1390 Limpopo 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -23.943888055994 31.128066279762
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang