Successfully reported

Loerie's Rest Cabin

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 11 resensies

Uitstekend

Netheid
4.7
Ligging
4.5
Waarde vir geld
4.6
Diens
4.8
Veiligheid
4.8
Olivia Bloemfontein B
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Jul 2025

Peaceful and secluded. Our stay was breathtakingly beautiful.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Lenny V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2025

Exceptional location. Exceptional spot. The road was a little touch and go if you are not aware beforehand.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Mariki S
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2024

Baie lekker, rustig. Baie lekker plekkie om net te ontspan. Baie mooi, afgesonder met die mooiste uitsig. Daar is baie moeite gedoen met die dekor.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Delmarie C
Kort verblyf Gesin met tieners
4.8
Jul 2025

Lovely rest in nature. If you are into nature and birds, this is the place for you. The view of this cabin is insane, and the large deck makes it ideal for outdoor living. The kitchen is equipped with all the utensils you need, and the dishwasher is a big plus. Izelle was a lovely host and keen to make our stay as enjoyable as possible. We had a lovely stay here. Not crazy about the roads. They are in good condition but very steep in places.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Lorraine E
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.4
Jul 2025

Disappointed. Cramped, poorly equipped, badly decorated. We spent as little time there as possible.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
3.0

Jan S
Kort verblyf
2.6
Jan 2025

Ons het lekker gebly. Ek het effe gemengde gevoelens oor ons verblyf. Ons het wel die uitsig vanaf die deck geniet en dit was lekker om soggens daar 'n koffietjie te geniet. Die plekkie is veel kleiner as verwag, want die onderste vloer waar die pooltafel en ander badkamer is, het nie direkte toegang tot mekaar nie; jy moet by die deck se trappe afgaan om na die onderste vloer te gaan vir pool speel. Daar was ook probleme by die poolarea wat ons direk aan die eienaar gemeld het. Ons het dus net in die bo-deel kon kuier; die deck is darem lekker groot met genoeg sitplek.

Netheid
3.0
Diens
3.0
Ligging
1.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
3.0

Jan K
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2024

Ons het 'n wonderlike tyd gehad. Mooi uitsig. Rustig. Cabin skoon en netjies. Perfek.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Frank S
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Sep 2024

Magical forest stay. Magical location within the forests below George. We had a beautiful Loerie visiting us every morning! Just note access is a little challenging, especially if you have a very low chassis or small engine; you may struggle with the inclines.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Gerrit C
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Jul 2024

Mooiste uitsig! Lekker kaggel en skoon vensters wat ons baie waardeer het. Jammer dat 1 badkamer buite is. Die advertensie is bietjie misleidend. Ons was 3 pare en het gedink daar is 3 badkamers, maar slegs 2 in die huis. Dit was 'n baie koue en reënerige week, so niemand kon uit en af met die trappe om die ander badkamer te gebruik nie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jonathan C
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Jun 2024

Lekkerste en mooiste wegbreek in 'n lang tyd. Een van die mooiste plekke waar ons nog gebly het, so tussen berge, bome en bosse. Ons kinders wil permanent daar bly. Ons was elke dag begroet deur die plaaslike Knysna Loerie, en op ons laaste dag deur 2. Werklik 'n belewenis. As jy van die stilte en kalmte van die natuur hou, is dit die plek vir jou.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.7/5

Izelle Geverifieer

Eiendomme 3

Resensies 12

Op LekkeSlaap 2 jaar

Vanaf
R 3 000
per nag (plek vir 6)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 3 000
per nag (plek vir 6)
Vanaf
R 3 000
per nag (plek vir 6)
Bespreek
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 3 Victoria Bay Road, Ballots Bay Private Nature Reserve, George, 6529 , Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAb3c3b83845e3d61c9db9aa4ad35a622fa1b3af6969738607ae9d0a963422587a58b6ae8d3ead98d6749e4cbcaf688af5894f?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R3 000 per nag (plek vir 6) 11 5 1 5 3 Victoria Bay Road Ballots Bay Private Nature Reserve 6529 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.010851286553 22.536313061424
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang