Successfully reported

LoeriesNest

Gastehuis

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 16 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.8
Veiligheid
4.9
Joanna B
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Okt 2025

Goeie ligging, kamers ruim en netjies. Gerieflike verblyf, eienaar baie gasvry.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Johann B
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Sep 2025

Wonderful. Excellent accommodation that was clean. Very friendly host. Really enjoyed our stay and will be back.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Adri D
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2025

Stylvol en veilig in Pretoria. Ons het heerlik geslaap na 'n baie stresvolle reis. Die plekkie was pragtig, skoon en so stylvol. 'n Mens kan nie glo dat jy in die hartjie van Pretoria kan bly en jy voel so veilig nie. Die gasvrou was vriendelik en behulpsaam. Ons sal definitief weer daar oornag.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Lorinda
LoeriesNest
Adri, eerstens, ons is so bly dat julle ons plek so geniet het. Tweedens, baie dankie vir jou pragtige resensie. Ons kyk uit na jul volgende kuier. Groete Lorinda

Liezel H
1 nag
5.0
Jul 2025

Mi casa su casa. Ongelooflike verblyf! Lorinda was baie gasvry. Ek het op die ou end in 'n ander eenheid tuis gegaan en dit was absoluut luuks. Ek het heerlik oorgeslaap. Ek was binne 5 minute by ZAH en dit 08:30 in die oggend. Sal vir seker weer hier oorbly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Lilanie J
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2025

Groot verrassing. Die kamer was smaakvol gemeubileer, skoon en alles wat jy nodig het vir jou verblyf. Die area en gronde is so mooi en rustig en goed geleë.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Lorinda
LoeriesNest
Baie dankie, ons waardeer jul mooi resensie baie

Christina Fh B
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2025

Rustig, mooi tuin. Alles in plek. Klein selfhelp perfek. Beddegoed baie skoon.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Lorinda
LoeriesNest
Baie dankie, Christina, ons waardeer jul mooi terugvoer.

Mariska D
Kort verblyf
5.0
Apr 2025

Ruim plek met alles wat jy benodig. Baie lekker blyplek!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Lorinda
LoeriesNest
Dankie Mariska vir jou mooi terugvoer. Dit was lekker om jou gasvrou te wees. Kom kuier weer. Groete, Lorinda

Cindy E
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2025

Heerlik! Mooi plek. 100% voldoen aan ons vereiste. Dit was 'n heerlike goed beligte plek wat 100% voldoen het aan ons vereistes.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Deon B
1 nag Gesin met tieners
5.0
Feb 2025

Amazing en geseënd! Dis 'n pragtige en netjiese gastehuis en die gasvrou is baie vriendelik en behulpsaam gewees. Dis loopafstand vanaf Loftus Versfeld en ideaal vir persone wat wedstryde of konserte gaan bywoon en nie in die donker wil ry nie. Hulle sal ons definitief weer sien.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Theresa K
1 nag Saam met vriende
4.8
Mrt 2025

Rustig, skoon en aangenaam!! Dit was n baie aangename kuier!! Ek sal beslis weer van die oornag verblyf gebruik maak!!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Lorinda Nuut op LekkeSlaap!

Eiendomme 1

Resensies 16

Op LekkeSlaap 11 maande

Vanaf
R 700
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 700
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 700
per nag (plek vir 2)
Bespreek
  • Kapasiteit: 10 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 654 Justice Mahomed Road, Bailey's Muckleneuk, 0181, Gauteng
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA791a805ddf08508a702bd5084e87c1400ed267e3f8d2fd9f28573d39ac9cac82969e859dd9f03c05e503832b0407dff09cb1?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R700 per nag (plek vir 2) 16 5 1 5 654 Justice Mahomed Road Bailey's Muckleneuk 0181 Gauteng 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -25.7616712 28.2214688
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang