LoeriesNest
- Kapasiteit: 10 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 654 Justice Mahomed Road, Bailey's Muckleneuk, 0181, Gauteng
- Vanaf R700 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
LoeriesNest bied selfsorgverblyf in ateljeewoonstelle in Bailey's Muckleneuk, Pretoria. Dit is ideaal vir sake- en ontspanningsreisigers.
Elke ateljeewoonstel is oopplan, bied slaapplek aan 2 tot 4 gaste en het 'n koninggrootte-bed en in sommige eenhede ook 'n dubbelslaapbank. Elke woonstel het 'n en suite-badkamer met 'n bad en stort of net 'n stort.
Die leefareas het sitplek, 'n TV, 'n etenstafel wat ook as 'n werkspasie dien en 'n kombuis wat met 'n yskas-vrieskas, induksiestoof, mikrogolf en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus is. Daar is lugversorging en gratis WiFi.
Gaste kan in die tuin onder die bome ontspan of die privaat stoep met braaigeriewe benut. Veilige parkeerplek word voorsien en die verblyf is naby Loftus Park, Menlyn Mall en Brooklyn Mall.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.8/5
Lorinda Nuut op LekkeSlaap!
Eiendomme 1
Resensies 16
Op LekkeSlaap 11 maande
Ligging
- 654 Justice Mahomed Road, Bailey's Muckleneuk, 0181, Gauteng
- Gaste dink LoeriesNest het ’n uitstekende ligging
Toeganklikheid
- Kapasiteit: 10 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 654 Justice Mahomed Road, Bailey's Muckleneuk, 0181, Gauteng
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang