Loft on Honey
- Kapasiteit: 5 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 59 Honeysuckle Avenue, Sunridge Park, Gqeberha (Port Elizabeth), 6045, Oos-Kaap
- Vanaf R2 100 per nag, vir 5 mense
Beskrywing
Loft on Honey bied gemaklike selfsorgverblyf in die voorstad Sunridge Park in Gqeberha (Port Elizabeth).
Die woonstel het sy eie ingang en 'n tuin met 'n vuurput, 'n buitetafel en stoele. Dit is gemeubileer met 'n moderne en huislike dekor en bied slaapplek vir 5 gaste in 2 slaapkamers.
Die eerste slaapkamer, wat onder is, is gemeubileer met 'n koningingrootte-bed. Die badkamer is toegerus met 'n stort.
Die tweede slaapkamer, wat bo is, is privaat en bevat 'n dubbelbed. Hierdie slaapkamer het ook 'n en suite-badkamer met 'n stort. Daar is ook 'n koningingrootte-bed in die gemeenskaplike area op die landing bo.
Die kombuis is toegerus vir selfsorg met 'n yskas, 'n oond en stoof, 'n lugbraaier en 'n mikrogolfoond. Dit het ook 'n koffiemasjien. Die oopplan-leefarea, wat onder is, het 'n groot eiland.
Daar is ook 'n TV onder in die gemeenskaplike area en 'n TV in die boonste slaapkamer. Netflix en Prime is beskikbaar. Bykomende geriewe sluit in privaat braaigeriewe, gratis WiFi, sonkrag en veilige parkering.
Die veilige ligging bied maklike toegang tot Sunridge Village Winkelsentrum en baie ander geriewe in die omgewing.
Kamer-opset
Slaapkamer
En suite
1 x Koningingrootte-bed
Stort, Toilet
Slaapkamer
1 x Enkelbed / Driekwartbed
1 x Dubbelbed
Badkamer
Stort, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.9/5
Tracey Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 22
Op LekkeSlaap 3 jaar
Ligging
- 59 Honeysuckle Avenue, Sunridge Park, Gqeberha (Port Elizabeth), 6045, Oos-Kaap
- Gaste dink Loft on Honey het ’n uitstekende ligging
- Kapasiteit: 5 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 59 Honeysuckle Avenue, Sunridge Park, Gqeberha (Port Elizabeth), 6045, Oos-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang