Successfully reported
+15

Log Cabin 4 @ Magoebaskloof Getaway

Selfsorg
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: R71, Magoebaskloof Getaway, Haenertsburg, 0730, Limpopo
  • Vanaf R3 330 per nag, vir 6 mense

Beskrywing

Log Cabin 4 @ Magoebaskloof Getaway bied 'n rustige wegbreek in die skilderagtige Magoebaskloof. Dit is net 3 ure se ry vanaf Pretoria.

Die houthuis bied slaapplek aan 6 gaste en beskik oor 3 slaapkamers en 1 badkamer. Die hoofslaapkamer het 'n koningingrootte-bed en die tweede en derde slaapkamer het 2 enkelbeddens. Die badkamer het 'n bad, stort, wasbak en toilet. Linne en handdoeke word voorsien.

Die oopplan-leefarea het 'n kombuis wat met 'n yskas-vrieskas, gasstoof, oond, mikrogolf, eetgerei, breekware en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus is. Dit lei na die sitarea met rusbanke en TV.

Die houtdek het 'n pragtige uitsig oor die dam. Daar is 'n Weber-braai en gemaklike sitplek.

Gaste kan die woude en riviere verken en voëls en die Samango-ape gewaar.

Kamer-opset

3 Slaapkamers 1 Badkamer

Slaapkamer

2

1 x Koningingrootte-bed

Slaapkamer

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Slaapkamer

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Badkamer

Stort, Bad, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Troeteldiere op versoek
TV
Volledige kombuis
Braai

Resensies

3/ 5

Gebaseer op 1 resensie


Netheid
2.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
1.0
Diens
2.0
Veiligheid
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.1/5

Brian Geverifieer

Eiendomme 7

Resensies 161

Op LekkeSlaap 12 jaar

Ligging

  • R71, Magoebaskloof Getaway, Haenertsburg, 0730, Limpopo
  • Gaste dink Log Cabin 4 @ Magoebaskloof Getaway het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 3 330
per nag, vir 6 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 3 330
per nag, vir 6 mense
Vanaf
R 3 330
per nag, vir 6 mense
Bespreek
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: R71, Magoebaskloof Getaway, Haenertsburg, 0730, Limpopo
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAf72462539e5c3ff9abd9416ae664d3a042af58c203f654cd14341bca8eb6a1e6feded148857a7547098cdf3c6fa5e45a84d2?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R3 330 per nag, vir 6 mense 1 5 1 3 R71 Magoebaskloof Getaway 0730 Limpopo 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -23.870513643044 30.014755725861

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang