Successfully reported
+86

Log Cabin & Settlers Village

  • Kapasiteit: 30 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 13:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: Corner of Louis Trichard and Kerk Streets, Graskop, 1270, Mpumalanga
  • Vanaf R950 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

In die rustige dorpie van Graskop op die Panorama Roete in Mpumalanga, sal jy die oord vind. Die oord se ligging is ideaal vir beide vakansiegangers asook die reisiger wat een nag wil vertoef. Ons is naby aan die Kruger Nasionale Park, Blyde Rivier Canyon, God's Window, Pelgrimsrus en die Long Tom Pass, om 'n paar te noem.

Die oord bestaan uit twee afdelings: Log Cabin Village en Settlers Village waarvan albei in Graskop geleë is en bestaan uit ten volle toegeruste selfsorg-chalets en -kothuise met TV's met OVHD-kanale, privaat braaigeriewe en parkeerplek. Elkeen word ook daagliks skoongemaak. Die Log Cabins (hout-chalets) bied slaapplek aan 2 tot 6 gaste. Settlers Village is in dieselfde styl as die van die destydse pioniers gebou.

Ons het ook 'n swembad en gratis WiFi.

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Wasgoeddiens
Swembad

Resensies

4.1/ 5

Gebaseer op 94 resensies

Baie goed

Netheid
4.2
Ligging
4.4
Waarde vir geld
4.2
Diens
4.2
Veiligheid
4.0
Gaste se hoogtepunte
Magda N
Saam met lewensmaat
5.0
Twee nagte oornag, gasvrou baie behulpsaam en vriendelik. Heerlik en stil daar.
Aug 2025
Mphoreng M
Gesin met klein kinders
5.0
Best self-catering place to be in. Warm welcome, good service, cabin was clean and ready to stay in. Close to the grocery stores and re...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Jul 2025
Jade G
Gesin met klein kinders
5.0
Quiet, clean, comfortable. If you are needing a comfortable space to rest for the evening, this is the best value for money.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Jul 2025
Tina N
Gesin met klein kinders
5.0
Asemrowende experience. Ons het vreeslik baie lekker gekuier. Baie dankie, julle sal definitief weer oorweeg word.
Jul 2025
Amaanah A
Saam met lewensmaat
5.0
I will definitely recommend this place to others. See stars.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Des 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.2/5

Brendan Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 94

Op LekkeSlaap 15 jaar

Ligging

  • Corner of Louis Trichard and Kerk Streets, Graskop, 1270, Mpumalanga
  • Gaste dink Log Cabin & Settlers Village het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 950
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 950
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 950
per nag, vir 2 mense
Bespreek
  • Kapasiteit: 30 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 13:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: Corner of Louis Trichard and Kerk Streets, Graskop, 1270, Mpumalanga
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAsl6pBP98ykK2ItBsbhcnqiXXcvntHaSX9VZSFsxoUumtalvetn?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R950 per nag, vir 2 mense 94 5 1 5 Corner of Louis Trichard and Kerk Streets Graskop 1270 Mpumalanga 021 201 8901 13:00-20:00 09:00 -24.931946876696 30.842451720237

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang