Successfully reported

Lola's Luxury Self-Catering Accommodation

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 42 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.9
Veiligheid
4.5
Santie S
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Mei 2025

Rustig en gemaklik. Dit was heerlik, bietjie teleurgesteld dat 'n Nespresso koffiemasjien beskikbaar is, maar geen kapsules. Elektriese proppe is bietjie los en oorlaai. Geen spieël beskikbaar naby prop om hare te blaas nie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Jaco V
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Okt 2022

Vriendelike mense wat regtig gekyk het na ons en seker gemaak het ons ons voel tuis. Die groot huis was 'n baie lekker kuier huis en elkeen kon alleen wees as jy wou. Goed ingerig en kon niks fout kry nie. Baie lekker plek vir 'n wegbreek met vriende.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Leon K
1 nag Saam met vriende
5.0
Apr 2021

Slegs een aand hier oorgeslaap. Ligging is baie goed, naby die restaurante en winkels. Die gastehuis was perfek vir een aand en het lekker spasie aan 6 volwassenes gebied.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Nicolene K
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.8
Nov 2021

Baie mooi en sentraal. Baie mooi en lyk soos op die foto's. Kaste in die kamers sal beslis aanbeveel word. Daar moet ook gekyk word na die afloop van beide storte, as jy stort is die hele badkamer onder water en die gaste badkamer se water het tot in die sitkamer geloop. Die gaste badkamer en toilet omtrent binne in die sitkamer is beslis nie ideaal nie. Ook 'n beter afdak en braai area sal beslis aanbeveel word.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Phillip L
1 nag Gesin met tieners
4.8
Okt 2021

Baie gerieflik. Gerieflike verblyf, loopafstand van die dorp af. Bianca gaan regtig uit haar pad uit om alle wense waar te maak. Sal beslis hulle plek volgende keer weer oorweeg.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Belinda L
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Nov 2019

Beautiful place and an awesome location. Great place - unit was nice and big for 6 people plus our toddler. Location was awesome as the view was stunning. We were treated to cows walking past in the morning and back home in the afternoon. Ignore the reviews about safety being an issue, we only saw the local workers from town walking past in the morning and evening, nothing dodgy at all. It would be great if the place had a swimming pool, that would be my only recommendation.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Bianca
Lola's Luxury Self-Catering Accommodation
Good day Belinda, Thank you for the review. I am glad you enjoyed your stay. We will see what we can do about a swimming pool. Hope to see you soon again. Kind regards, Bianca

Marietjie J
1 nag Saam met vriende
5.0
Okt 2019

Fantasties. Die verblyf was pragtig en die ligging perfek. Ons gaan definitief weer terug soontoe.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Bianca
Lola's Luxury Self-Catering Accommodation
Goeie dag Marietjie, Dankie vir die terugvoor. Hoop om julle gou weer te sien. Groete, Bianca

Cheryl K
Kort verblyf
5.0
Aug 2019

Perfect location, size and value-for-money for a weekend getaway for a family. Finding accommodation that is centrally located, reasonably priced and has sufficient bathrooms & bedrooms for a family is always challenging, Lola's Luxury Self-Catering ticked all the boxes, beautifully! My only recommendation would be a small floor mat alongside the beds - the cement floors are really chilly!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Bianca
Lola's Luxury Self-Catering Accommodation
Good day Cheryl, Thank you for your feedback. I will provide mats on the sides of the beds. Kind regards, Bianca

Rosanne A
Kort verblyf
5.0
Jul 2019

Oulike, unieke, stylvolle en cosy plekkie waar ons dadelik tuis gevoel het. Lola’s was regtig ‘n oulike en unieke plekkie en ons het ons naweek vreeslik baie geniet. Ons was skoon hartseer om op te pak en terug te keer huis toe. Hulle was ook baie tegemoetkomend met ons twee honde wat dit net so baie geniet het om saam te wees. Ons was verwelkom met sherry vir ‘n lekker koue wintersaand, daar was vir ons ‘n botteltjie melk in die yskas, en seep, room en shampoo in die badkamers. Dankie vir die puik verblyf! Lola’s gaan ons definitief weer sien!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Bianca
Lola's Luxury Self-Catering Accommodation
Goeie dag Rosanne, Baie dankie vir julle terugvoor. Ek is bly julle het dit geniet. Hoop om julle gou weer te sien. Groete, Bianca

Anne V
1 nag Saam met vriende
5.0
Mrt 2019

Het ons oornag baie geniet in die smaakvol, huislike, goed gemeubileerde huis met die rustigheid en mooi natuurskoon. Het ons verblyf baie geniet by Lola's, sal beslis weer besoek.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Bianca
Lola's Luxury Self-Catering Accommodation
Beste Anne, Ek is baie bly dat julle dit geniet het. Hoop ons sien julle weer binnekort. Vriendelike groete, Helens

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.8/5

Bianca Geverifieer

Eiendomme 4

Resensies 86

Op LekkeSlaap 9 jaar

Vanaf
R 900
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 900
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 900
per nag (plek vir 2)
Bespreek
  • Kapasiteit: 12 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 241 Naude Street, Clarens, Clarens, 9707, Vrystaat
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA7zhEdWu8Jb22jPjB0gGmyLZhMMOlIoPPPv10gsGOcewcLVGTjt?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R900 per nag (plek vir 2) 42 5 1 5 241 Naude Street Clarens 9707 Vrystaat 021 201 8901 14:00-22:00 10:00 -28.517964001946 28.421679139137
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang