Lombaardskraal
-
Kapasiteit: 4 persone
2 volwassenes, 2 kinders - Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 11:00 - Adres: 15 Patrys Road, Sedge Hill, Sedgefield, 6573, Wes-Kaap
- Vanaf R950 per nag (plek vir 4)
Beskrywing
Lombaardskraal is 'n bekoorlike tweeslaapkamerwoonstel in die hartjie van Sedgefield, Wes-Kaap. Dit is perfek vir 'n paartjie of 'n gesin wat op soek is na 'n rustige wegbreek.
Die hoofslaapkamer het 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n bad, stort en dubbelwasbak. Die tweede slaapkamer het twee enkelbeddens en 'n en suite-badkamer met 'n bad, toilet en wasbak.
Die oopplan-woonstel het gemaklike rusbanke, 'n TV met DStv, Netflix, Showmax en YouTube, 'n eetkamertafel en 'n kombuis. Die kombuis is toegerus met 'n stoof, oond, yskas-vrieskas, mikrogolfoond, eetgerei en breekware. Gratis hoëspoed-WiFi word voorsien.
Buite is daar 'n privaat patio met braaigeriewe. Veilige parkering agter 'n elektriese hek is op die perseel beskikbaar. Troeteldiere is ook welkom indien vooraf gereël.
Lombaardskraal is slegs 400 m van die pragtige Sedgefieldmeer en 1.3 km van die naaste strand af. Die woonstel is ook naby verskeie gewilde winkels en restaurante.
Kamer-opset
Slaapkamer
En suite
1 x Dubbelbed
Stort, Bad, Toilet
Slaapkamer
En suite
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Bad, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.4/5
Dries Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 8
Op LekkeSlaap 3 jaar
Ligging
- 15 Patrys Road, Sedge Hill, Sedgefield, 6573, Wes-Kaap
- Gaste dink Lombaardskraal het ’n baie goeie ligging
-
Kapasiteit: 4 persone
2 volwassenes, 2 kinders - Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 11:00 - Adres: 15 Patrys Road, Sedge Hill, Sedgefield, 6573, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang