Successfully reported
+35

Lombards Guest House

Gastehuis
  • Kapasiteit: 21 persone
  • Geen kinders onder 14
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: 15 Commercial Street, Vanrhynsdorp, 8170, Wes-Kaap
  • Vanaf R950 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Lombards Guest House bied selfsorg-eenhede en is in Vanrhynsdorp in die Wes-Kaap geleë. Perfek vir gaste wat op soek is na gerieflike verblyf weg van die stad se gewoel in die Namakwaland-streek.

Verblyf by Lombards Guest House bestaan uit 9 eenhede wat volledig gemeubileer en uniek versier is. Hierdie kamers is toegerus met óf 'n dubbel- en enkelbeddens, óf 2 enkelbeddens met 'n en suite-badkamer met 'n stort, wasbak en toilet. Geriewe ingesluit by hierdie eenhede is 'n TV met OpenView en lugversorging, 'n kombuisie met kooktoebehore en privaat braai-areas.

Die eiendom het ook goed versorgde tuine om te bewonder, en daar is veilige parkeerplek vir voertuie beskikbaar. Die dorp is aan die voet van die Maskamberge geleë en is die ideale oornagplek om die besienswaardighede in die bekende Namakwaland-area te verken.

Neem asseblief kennis dat troeteldiere nie toegelaat word nie.

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi

Resensies

4.4/ 5

Gebaseer op 198 resensies

Baie goed

Netheid
4.7
Ligging
4.3
Waarde vir geld
4.3
Diens
4.5
Veiligheid
4.6
Gaste se hoogtepunte
Linda M
Saam met lewensmaat
5.0
Ons het baie lekker gebly, alles was daar wat nodig was. Alles was puik, baie dankie aan Christa en haar span.
Sep 2025
Loraine K
5.0
Good. Comfortable and nice. Host very helpful.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Aug 2025
Susan D
Besigheidsreis
5.0
Pleasant and safe. Fantastic little room we had, with the best host ever.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Aug 2025
Thomas G
Saam met lewensmaat
5.0
Aangename oorslaap plek. Ons het lekker oorgeslaap. Dankie.
Aug 2025
Ivan V
Saam met lewensmaat
5.0
Rustig. Hartlike ontvangs en hulp.
Aug 2025

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.5/5

Christa Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 198

Op LekkeSlaap 9 jaar

Ligging

  • 15 Commercial Street, Vanrhynsdorp, 8170, Wes-Kaap
  • Gaste dink Lombards Guest House het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 950
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 950
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 950
per nag, vir 2 mense
Bespreek
  • Kapasiteit: 21 persone
  • Geen kinders onder 14
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: 15 Commercial Street, Vanrhynsdorp, 8170, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA4N84S2AHAGlvMHDnvob3sxuxW5miSiPChrk3intj5XdFJCBvmY?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R950 per nag, vir 2 mense 198 5 1 5 15 Commercial Street Vanrhynsdorp 8170 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-22:00 09:00 -31.609244444444 18.740558333333
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang