Successfully reported
+23

Londiningi Guest House

B&B
  • Kapasiteit: 20 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 11 Winterberg Street, Eros, Windhoek, Khomas
  • Vanaf R1 816 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Londiningi Guest House bied B&B en is in Windhoek, in die Khomas-streek van Namibië geleë. Die gastehuis is ideaal as 'n basis vanwaar jy die stad se besienswaardighede en geriewe kan verken en besoek.

Verblyf by Londiningi Guest House bestaan uit verskeie individueel versierde kamers wat tussen 1 en 4 persone kan akkommodeer. Elke kamer beskik oor 'n en suite-badkamer en beskik oor geriewe soos lugversorging, 'n kluis om waardevolle besittings te stoor en tee- en koffiemaakgeriewe.

Ontbyt word in die eetarea bedien wat oor die tuin uitkyk. Die gastehuis spog met gratis WiFi, 'n gastesitkamer met 'n skaakbord, 'n swembad, asook veilige parkeerplek op die perseel.

Londiningi Guest House is sowat 4 km vanaf sentrale Windhoek en 46 km vanaf Hosea Kutako Internasionale Lughawe.

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Wasgoeddiens
Swembad
Ontbyt beskikbaar

Ligging

  • 11 Winterberg Street, Eros, Windhoek, Khomas
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 1 816
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 816
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 1 816
per nag, vir 2 mense
Bespreek
  • Kapasiteit: 20 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 11 Winterberg Street, Eros, Windhoek, Khomas
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA2fa1e0392c8d12578dfbd565583b574e8cfb203377d431121e4d5ed67d6bb8537e16bae7b1e131e17ab7fa91df6f5a952824?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 816 per nag, vir 2 mense 11 Winterberg Street Eros Khomas 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -22.545023928863 17.089212571778

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang