Successfully reported
+10

Long Cottage

Gastehuis
  • Kapasiteit: 5 persone
    4 volwassenes, 1 baba
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 53 Durban Road, Wynberg, Cape Town, 7800, Wes-Kaap
  • Vanaf R2 300 per nag (plek vir 5)

Beskrywing

Long Cottage is 'n pragtig ingerigte selfsorg-tuinkothuis op die eienaar se eiendom in Wynberg, Kaapstad. Dit is perfek vir vriende en familie wat 'n onvergeetlike wegbreek soek.

Die kothuis bied slaapplek vir tot 4 gaste en bestaan uit 2 slaapkamers, elk met sy eie en suite-badkamer. Die hoofslaapkamer is gemeubileer met 'n koningingrootte-bed, en die en suite-badkamer is toegerus met 'n stort, wasbak en toilet. Die tweede slaapkamer bevat 2 enkelbeddens, en die en suite-badkamer het 'n stort-oor-bad, wasbak en toilet. Alle linne en handdoeke word voorsien. Op versoek kan die 2 enkelbeddens in 'n koninggrootte-bed omskep word.

Die semi-oopplan-uitleg sluit 'n kombuis in wat toegerus is met 'n yskas-vrieskas, stoofplaat, mikrogolfoond, lugbraaier, eetgerei en breekware, en tee- en koffiemaakgeriewe. Die aangrensende sitkamer bied ruim gemaklike sitplek, 'n slim-TV teen die muur met stromingsdienste en 'n volledige keuse van DStv-kanale, 'n houtkaggel en gratis WiFi-toegang.

Buite het gaste toegang tot 'n privaat patio met braaigeriewe en 'n eetkamertafel met sitplek vir 4, perfek vir alfresco-etes. Gaste kan ook die gemeenskaplike swembad geniet en ontspan in die rustige tuin onder die bome. Veilige parkering word voorsien.

Aangesien die kothuis op die eienaar se eiendom geleë is, is ons naby as jy enigiets nodig het, maar die ruimte is jou eie.

Kamer-opset

2 Slaapkamers 2 Badkamers, 2 en suite

Slaapkamer

En suite

3

1 x Koningingrootte-bed

1 x Kinderbedjie

Stort, Toilet

Slaapkamer

En suite

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Stort-oor-bad, Bad, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Wasgoeddiens
Swembad
Toeganklik vir kosaflewerings-apps
TV
Verwarmer
Kombuisie
DStv
Stroomdienste
Braai
Voorsiening vir beurtkrag

Ligging

  • 53 Durban Road, Wynberg, Cape Town, 7800, Wes-Kaap
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart

Toeganklikheid

Badkamer-gryprelings
Inrolstort
Badkamer sonder trappe
Slaapkamer sonder trappe
Ingang en paadjie sonder trappe
Vanaf
R 2 300
per nag (plek vir 5)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 2 300
per nag (plek vir 5)
Vanaf
R 2 300
per nag (plek vir 5)
Bespreek
  • Kapasiteit: 5 persone
    4 volwassenes, 1 baba
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 53 Durban Road, Wynberg, Cape Town, 7800, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA7e66e19e73399f7c521e2edf9156968a87a3118b6e887ecc9d162e0ff2965f4b3066d9874bbeb7621b5cc2d09d8f210374f5?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 300 per nag (plek vir 5) 53 Durban Road Wynberg 7800 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.007903517942 18.463447131283

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang