Successfully reported
+10

Longacres Bush Camp

Selfsorg
  • Kapasiteit: 5 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 13:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Longacres Farm, Graaff-Reinet, 6280, Oos-Kaap
  • Vanaf R1 000 per nag (plek vir 5)

Beskrywing

Longacres Bush Camp is geleë op 'n werkende plaas naby Graaff-Reinet, langs die Melkrivier onder 'n blaredak van doringbome. Dit bied basiese akkommodasie in 'n lieflike omgewing, 'n ideale plek om te ontkoppel en die natuur te geniet.

Die kothuis bestaan uit 1 slaapkamer met enkelbeddens en 'n ekstra enkelbed in die leefarea. Die badkamer is toegerus met 'n stort en toilet. Die water word deur 'n gasgeiser verwarm.

Die kombuis het 'n gasoond en battery-aangedrewe kampeeryskas en gasyskas/vrieskas, asook koffie- en teemaakgeriewe, breekware en eetgerei.

Daar is 'n boma met 'n sleutelgat-vuurput waar gaste kan braai.

Die huis is heeltemal van die kragnetwerk af en maak gebruik van sonkrag.

Gaste is welkom om op die eiendom te stap en fiets te ry. Daar is 'n paar wonderlike piekniek- en skemerkelkies op die plaas.

Kamer-opset

1 Slaapkamer 1 Leefarea 1 Badkamer

Slaapkamer

4

4 x Enkelbed / Driekwartbed

Leefarea

1

1 x Enkelbed / Driekwartbed

Badkamer

Stort, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
Troeteldiere op versoek
Mooi uitsig
Verwarmer
Volledige kombuis
Kaggel
Braai
Vuurmaakhout
Voorsiening vir beurtkrag

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 4 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
5.0
Waarde vir geld
5.0
Diens
4.5
Veiligheid
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.9/5

Brett Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 4

Op LekkeSlaap 6 jaar

Ligging

  • Longacres Farm, Graaff-Reinet, 6280, Oos-Kaap
  • Gaste dink Longacres Bush Camp het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 1 000
per nag (plek vir 5)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 000
per nag (plek vir 5)
Vanaf
R 1 000
per nag (plek vir 5)
Bespreek
  • Kapasiteit: 5 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 13:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Longacres Farm, Graaff-Reinet, 6280, Oos-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAe7a069606662a248bfbf946990f83bc5e806a5a537ac40c66e4fa2ced5c07074b2f354525a5a641b01a3547ff455f3f93d38?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 000 per nag (plek vir 5) 4 5 1 5 Longacres Farm Graaff-Reinet 6280 Oos-Kaap 021 201 8901 13:00-17:00 10:00 -32.628437217896 24.728045298066
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang