Successfully reported
+11

Longbeach Lodge

  • Kapasiteit: 32 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Longbeach Circle, Langstrand, Walvis Bay, Erongo
  • Vanaf R1 300 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Longbeach Lodge is op die strand in Langstrand, Namibië geleë en het 'n lieflike see- en strand-uitsig. Die lodge is 500 m vanaf die woestynduine en bied gerieflike verblyf in 16 kamers.

Elke kamer het 'n en suite-badkamer met 'n stort, tee- en koffiemaakgeriewe, 'n haardroër, TV, elektriese kluis vir waardevolle items en gratis WiFi. Gaste kan in die swembad afkoel of op 'n sonstoel op die terras ontspan. Ontbyt word daagliks voorgesit en warm koffie is heeldag by Longbeach Lodge se koffiewinkel beskikbaar. Middag- en aandete vir groepe kan op versoek gereël word.

Die lodge is 18,9 km vanaf Walvisbaai se hawe en 31,1 km vanaf Walvisbaai Internasionale Lughawe. Doendinge en besienswaardighede in die omgewing sluit vlugte, die Swakopmund Museum, vierwielmotorfiets-safaris, bootvaarte, ekomariene-kajakvaarte, duin-safaris, nasionale parke, sandplankritte, 4x4-roetes en die Swakopmund Gholfbaan in.

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Wasgoeddiens
Swembad
Ontbyt beskikbaar

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 6 resensies

Uitstekend

Netheid
4.3
Ligging
5.0
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.7
Veiligheid
4.3

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.6/5

Mrs Engela Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 6

Op LekkeSlaap 5 jaar

Ligging

  • Longbeach Circle, Langstrand, Walvis Bay, Erongo
  • Gaste dink Longbeach Lodge het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 1 300
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 300
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 1 300
per nag, vir 2 mense
Bespreek
  • Kapasiteit: 32 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Longbeach Circle, Langstrand, Walvis Bay, Erongo
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA3b000b83ffe1055596457a2a76c4f19ac95ff908fbf3e2111e4fb817374c9453d7f91a65952a2e18309f5ddf9c5763f773c9?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 300 per nag, vir 2 mense 6 5 1 5 Longbeach Circle Langstrand Erongo 021 201 8901 14:00-23:00 11:00 -22.817227114168 14.543323775463
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang