Longtom Farm Guesthouse
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 20 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 33 Sterkspruit Farm, Lydenburg, 1120, Mpumalanga
- Vanaf R900 per nag, vir 2 mense
-
TGCSA-gradering:
Beskrywing
Longtom Farm Guest House is in die skilderagtige Mpumalanga geleë, net drie uur se ry vanaf Johannesburg. Met gewilde besienswaardighede soos Dullstroom, Sabie, Graskop, Pelgrimsrus, God's Window en die Krugerwildtuin is dit die ideale wegbreek. Geleë net 3 km vanaf Lydenburg en kyk uit oor die Long Tom-pas.
Die plattelandse gastehuis bestaan uit 11 pragtig versierde en smaakvol gemeubileerde, ruim en suite-eenhede met DStv. 5 van die eenhede beskik ook oor 'n kombuisie. Elke eenheid is toegerus met 'n yskassie, mikrogolfoond, koffie- en teegeriewe, eetgerei en breekware, met sy eie privaat ingang en stoep wat oor die manjifieke tuin met verskeie waterfunksies uitkyk. Die tuin is 'n ideale voëlkykerparadys.
Boonop bied Longtom Farm Guest House 'n swembad en braaigeriewe. Ontbyt ('n addisionele ekstra) word in 'n pragtige eetkamer bedien en ons kan 'n verskeidenheid restaurante vir aandete aanbeveel, wat net vyf minute van die gastehuis af is.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.5/5
Bettie Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 44
Op LekkeSlaap 14 jaar
Ligging
- 33 Sterkspruit Farm, Lydenburg, 1120, Mpumalanga
- Gaste dink Longtom Farm Guesthouse het ’n baie goeie ligging
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 20 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 33 Sterkspruit Farm, Lydenburg, 1120, Mpumalanga
-
TGCSA-gradering:
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang