Successfully reported
+10

Longtrail Acommodation

  • Kapasiteit: 14 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Off Vaal Drive, Mantevrede, Longtrail Accommodation, Vanderbijlpark, 1950, Gauteng
  • Vanaf R495 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Longtrail Accommodation bied gerieflike selfsorgverblyf wat sentraal geleë is sowat 750 m vanaf die Vaalrivier, 8 km vanaf Vaal Universiteit van Tegnologie, 5 km vanaf Vaal Mall en Emerald Casino, en 6 km vanaf die dorpie Sasolburg. Die verblyf is ideaal vir sakereisigers en vakansiegangers wat op soek is na 'n ontspanne, huislike atmosfeer.

Verblyf word in 9 kamers gebied. Sommige kamers het lugversorging, en sommige is toegerus met waaiers. Longtrail Accommodation maak voorsiening vir gesinne, en enkelbeddens kan in die meeste kamers geïnstalleer word. Elke kamer het 'n privaat ingang en is toegerus met 'n TV. Daar is 'n groot vermaakarea met 'n binnenshuise swembad, 'n veerpyltjiebord en 'n biljarttafel. Braaigeriewe is ook beskikbaar, asook WiFi en sekere DStv-kanale.

Die eiendom is troeteldiervriendelik; daar is ook 'n verskeidenheid huisdiere wat vry rondloop, soos ganse, eende. Baie skoolkinders gebruik die fasiliteite wanneer hulle sportbyeenkomste bywoon. Daar is gholfbane in die omgewing, asook restaurante en kroeë.

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Wassery naby
Swembad
Troeteldiere op versoek
Mooi uitsig

Resensies

4.2/ 5

Gebaseer op 38 resensies

Baie goed

Netheid
4.1
Ligging
4.1
Waarde vir geld
4.3
Diens
4.3
Veiligheid
4.5
Gaste se hoogtepunte
Martin B
5.0
Sal weer daar gaan bly. Flinke diens, maklik sleutel ontvang, ruim kamer, mooi ligging.
Nov 2024
Karl M
Saam met vriende
5.0
Ons doen dit sommer nou weer! Langpad hier kom ons. Lekker rustig en stil plek. Baie maklik om by uit te kom en alles was skoon en netjies.
Nov 2024
Johann D
Gesin met klein kinders
5.0
Waarde vir geld, in 'n rustige area. Baie goeie waarde vir geld. Die plek is in 'n stil area, maar ook naby alles in Van Der Bijl. Die plek sal nog be...
Sien meer
Jun 2024
Christalene I
Gesin met tieners
4.8
Service excellence and very friendly. The stay was comfortable and we felt safe. Loved the service.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Okt 2024
Nettie K
Gesin met klein kinders
4.4
Anders lekker en rustig. Te min kombuis toerusting. Die bed raas as jy omdraai (dubbel bed in die een kamer).
Jul 2025

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.2/5

Anthony Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 38

Op LekkeSlaap 8 jaar

Ligging

  • Off Vaal Drive, Mantevrede, Longtrail Accommodation, Vanderbijlpark, 1950, Gauteng
  • Gaste dink Longtrail Acommodation het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 495
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 495
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 495
per nag, vir 2 mense
Bespreek
  • Kapasiteit: 14 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Off Vaal Drive, Mantevrede, Longtrail Accommodation, Vanderbijlpark, 1950, Gauteng
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDNhZTBkOThjLWM3OGYtNGNjZi1iNWY2LWFkYzQ2YWQ4NTM3ZA?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R495 per nag, vir 2 mense 38 5 1 5 Off Vaal Drive, Mantevrede Longtrail Accommodation 1950 Gauteng 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -26.741839000938 27.817978834324
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang