Successfully reported
+19

Lord Caledon Guest House

  • Kapasiteit: 10 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 35 Caledon Street, Camphersdrift, George, 6529, Wes-Kaap
  • Vanaf R1 200 per nag, vir 2 mense
  • TGCSA-gradering:

Beskrywing

Lord Caledon Guest House is in Camphersdrfit, in George geleë en spog met 'n pragtige uitsig op die Outeniekwaberge. Die verblyf is ideaal vir sakereisigers, vakansiegangers en gaste wat op soek is na gerieflike oornagverblyf.

Dié gastehuis beskik oor 7 smaakvol versierde kamers, waarvan 6 'n uitsig oor die swembad het. Elke kamer het 'n ekstra lang koninggrootte-bed wat op versoek in 2 enkelbeddens omskep kan word. Daar is 'n TV met DStv en 'n yskassie met 'n kroegie. Tee- en koffiemaakgeriewe en WiFi is ook beskikbaar.

Buite is daar 'n heerlike area met 'n groot TV en braai.

Gaste kan die gemeenskaplike kombuis se mikrogolfoond benut. Die gastehuis is naby verskeie restaurante, winkels en ander geriewe. Gaste kan ook aanlyn kos bestel of per telefoon om afgelewer te word.

Ontbyt beskik oor verskeie ontbytgraan, jogurt, 2 opgesnyde vrugte afhangend van die seisoen, 'n bak vrugte, sap en warm koffie. Dit sluit ook 'n warm ontbyt in met eiers, spek, stukkie boerewors, sampioene en tamatie.

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Swembad
Ontbyt beskikbaar

Resensies

4.4/ 5

Gebaseer op 13 resensies

Baie goed

Netheid
4.7
Ligging
4.6
Waarde vir geld
4.2
Diens
4.3
Veiligheid
4.2

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.4/5

Nadine Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 13

Op LekkeSlaap 7 jaar

Ligging

  • 35 Caledon Street, Camphersdrift, George, 6529, Wes-Kaap
  • Gaste dink Lord Caledon Guest House het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 1 200
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 200
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 1 200
per nag, vir 2 mense
Bespreek
  • Kapasiteit: 10 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 35 Caledon Street, Camphersdrift, George, 6529, Wes-Kaap
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA6f3edac160db028cebb9c00b855463dcb015c2f4245026e02eb8087bbcc65ba7a6e01eaa1b40e8c65e6e60281b9ac0e25bd8?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 200 per nag, vir 2 mense 13 5 1 5 35 Caledon Street Camphersdrift 6529 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -33.950308098311 22.461816233135

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang