Successfully reported
+15

Lord Carnarvon Small Hotel

  • Kapasiteit: 24 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 13 Victoria Street, Carnarvon, 8925, Noord-Kaap
  • Vanaf R1 200 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Lord Carnarvon Small Hotel bied moderne verblyf in 'n pragtige, historiese gebou wat opgeknap is om die verloeë era van Karoo-prag te herroep.

Die hotel bied verblyf in 12 dubbelkamers. Elke kamer het 'n en suite-stort, lugversorging, satelliet-TV en 'n sitarea.

Heerlike Karoo-disse word in die restaurant, Lord's Kitchen, bedien. 'n Kroeg is ook beskikbaar en daar is 'n groot verskeidenheid gin.

Gaste word deur met die moderne geriewe deur 'n verbeeldingsvlug na die antieke gloriedae van die Karoo geneem.

Die Lord Carnarvon staan in afwagting vir gaste se besoek.

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
Ontbyt beskikbaar
Restaurant op die perseel

Resensies

4.5/ 5

Gebaseer op 68 resensies

Uitstekend

Netheid
4.7
Ligging
4.3
Waarde vir geld
4.5
Diens
4.6
Veiligheid
4.6
Gaste se hoogtepunte
Johan V
Saam met lewensmaat
5.0
Warm, historiese en verwelkomende Karoo-wegbreek—perfek vir alle ouderdomme. Die Lord Carnarvon Hotel kombineer historiese karakter, opregte gasvryhei...
Sien meer
Jun 2025
Marliza V
Saam met lewensmaat
5.0
Ouwêrelds en hartlike gasvryheid. Die Lord Carnarvon Hotel is ouwêrelds en ons is hartlik ontvang. Die verblyf was gerieflik en die veilige parkering ...
Sien meer
Mei 2025
Miemie H
Saam met lewensmaat
5.0
Kos puik. Ja, was baie goed, maar die antieke bed was baie ongemaklik.
Apr 2025
Linda R
Saam met lewensmaat
5.0
Treated like a lord & lady at Lord Carnarvon Small Hotel. We were well received by the host and shown around. Our unit was clean, comfo...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Mrt 2025
Anne C
Gesin met tieners
5.0
Excellent stopover in the Karoo. Very comfortable stay over on the journey through the Karoo. The restaurant was excellent and I apprec...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Jan 2025

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.6/5

Carel Pieter Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 214

Op LekkeSlaap 10 jaar

Ligging

  • 13 Victoria Street, Carnarvon, 8925, Noord-Kaap
  • Gaste dink Lord Carnarvon Small Hotel het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 1 200
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 200
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 1 200
per nag, vir 2 mense
Bespreek
  • Kapasiteit: 24 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 13 Victoria Street, Carnarvon, 8925, Noord-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAc9296bef7f205ca670368f2ca8b2c79a30c6cd891435e43f70919af52d159628d8d83a866b20897d935a9682eb2ac3e5c997?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 200 per nag, vir 2 mense 68 5 1 5 13 Victoria Street Carnarvon 8925 Noord-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -30.967550201164 22.127360062566
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang