Successfully reported
+7

Loscona Woonstel 1

Selfsorg
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 13:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: 1 St Andrews Avenue, Margate, 4276, KwaZulu-Natal
  • Vanaf R600 per nag (plek vir 6)

Beskrywing

Loscona Woonstel 1 is 'n selfsorgwoonstel in 'n woonstelgebou in Margate. Die kusdorpie bied reisigers wat die Suidkus besoek 'n perfekte plek om die son-lek strande en kuslyn van KwaZulu-Natal te verken en is bekend vir sy pragtige strande, natuurlike woude en subtropiese klimaat.

Die woonstel op die grondvloer beskik oor 2 slaapkamers en bied slaapplek aan 6 gaste. Die hoofslaapkamer het 'n dubbelbed en 'n lugversorger. Die tweede slaapkamer het 2 stapelbeddens. Die kamers deel 'n badkamer met 'n bad.

Die kombuis is toegerus met 'n yskas-vrieskas, stoof, oond, mikrogolf en ketel. Die leefarea het 'n sitkamerstel asook 'n TV met DStv Compact Plus en dit maak oop op 'n omheinde patio met 'n etenstafel. Onderdakparkeerplek word voorsien vir 'n enkelvoertuig en braaigeriewe is ook op die perseel beskikbaar.

Afgesien van die strande, bied Margate ook van die beste snorkel- en duik in die land, aangesien die warm Indiese Oseaan-strome 'n menigte waterlewe meebring. Ander doendinge om in die area te geniet sluit branderplankry, seil, kanovaart, waterski en wildkyk in.

Kamer-opset

2 Slaapkamers 1 Badkamer

Slaapkamer

2

1 x Dubbelbed

Slaapkamer

4

2 x Stapelbed

Badkamer

Stort-oor-bad, Bad, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
TV
Lugversorging
Braai

Resensies

4.5/ 5

Gebaseer op 6 resensies

Uitstekend

Netheid
4.5
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.3
Diens
4.3
Veiligheid
4.5

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.5/5

Sunette Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 6

Op LekkeSlaap 6 jaar

Ligging

  • 1 St Andrews Avenue, Margate, 4276, KwaZulu-Natal
  • Gaste dink Loscona Woonstel 1 het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 600
per nag (plek vir 6)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 600
per nag (plek vir 6)
Vanaf
R 600
per nag (plek vir 6)
Bespreek
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 13:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: 1 St Andrews Avenue, Margate, 4276, KwaZulu-Natal
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAN5XS35Xj3VMd88Q2PfYjkb3c2VXbC98THEVmd9rDPn3SIFn9Jc?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R600 per nag (plek vir 6) 6 5 1 5 1 St Andrews Avenue Margate 4276 KwaZulu-Natal 021 201 8901 13:00-17:00 09:00 -30.856908 30.374727

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang