Successfully reported

Loubad

Resensies

4.3/ 5

Gebaseer op 13 resensies

Baie goed

Netheid
4.5
Ligging
3.6
Waarde vir geld
4.5
Diens
4.7
Veiligheid
4.5
Liezel O
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2025

Dankie vir jou vriendelikheid en behulpsaamheid. Loubad is tops! Loubad is definitief aanbeveel, moet die plekkie besoek. Hulle gaan regtig uit hulle pad uit met hulp en vriendelikheid. Eenhede is baie goed toegerus en stylvol, baie netjies en skoon. Ons was met ons BMW GS1250 Adventure daar, hulle het vir ons gesorg vir genoeg hout, ys en drinkwater. Die omgewing is baie rustig en die uitsig pragtig. Dit is so stil, jy hoor geen geraas, net die natuurgeluide, en dit voel of jy ver in die bos is, maar eintlik is jy naby die dorp as jy moet dorp toe gaan, maar glo my, jy sal nie wil nie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Lucinda
Loubad
Dit was vir ons wonderlik om julle hier te hê! Ons sien daarna uit om julle weer hier te huisves!

David S
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Mei 2025

Relaxing, recharging, restful - just what the doctor ordered! I decided at the last minute to take my 12-year-old daughter and our two dogs to the bush. First time at Loubad and not our last. Loubad has new ownership and they are busy making improvements. Brian and their sons Peyton and Logan were very helpful. We spent a lot of time in the mineral bath - daytime and nighttime. At night all the fish come out.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Lucinda
Loubad
Good day David. Thank you for choosing Loubad. We feel honoured that we could host you and your daughter. We can't wait to meet the rest of your family. Keep safe. See you soon. Regards, Loubad Management

Leonie E
Kort verblyf Gesin met tieners
4.8
Okt 2025

Peaceful, beautiful, comfortable, clean, loving owners. Beautiful place, very peaceful and quiet. Nice and clean, enjoyed the spring water bath, pool and entertainment area. Owners made an extra effort for our comfort. We enjoyed our stay at Loubad and will definitely go again.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Wilna F
Kort verblyf
4.2
Okt 2025

Uniek. Ongekunstelde gasteplaas met 'n warmwaterbron. Nog nooit van gehoor nie. As jy wil rus en vir seker terugkom, is Loubaf die antwoord.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
2.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Morkel M
Kort verblyf Gesin met tieners
3.8
Okt 2025

Peace and quiet, break from the mad rush. Stay was very relaxing, will visit again.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
3.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Mauritz N
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.0
Apr 2024

Baie lekker. Die uitsig oor die berge is verruklik en die natuurlike lou bad iets om te sien. Ons is met gasvryheid behandel en het ons verblyf terdeë geniet.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
3.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Tarryna O
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Sep 2021

Ons het dit baie geniet, veral die kinders met die klein skapie wat hul vasgehou het. Sien sterre.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Mbali M
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Sep 2021

We had a great stay and tranquillity at its best. Henk and his wife made sure that we are safe and enjoying our stay. I highly recommend Loubad and I will definitely go back.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Elize F
Kort verblyf Saam met vriende
4.6
Nov 2021

Wonderlike diens. Vriendelike ontvangs. Dit was 'n plesier om by Loubad te kon ontspan. Wonderlike personeel en baie hulpvaardig. Chalets is netjies. Terrein is skoon. 'n Absolute plesier.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
3.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Christa F
Kort verblyf Saam met vriende
4.4
Mei 2021

Rustig en veilig. 'n Pragtige plek met genoeg swemplek en speelplek vir kinders en plaasdiere wat ook sal aandag trek! Die warmbron is pragtig en het 'n heerlike lapa met lekker tafels en bankies vir piekniek hou. Ons het te min tyd hier deurgebring omdat ons 'n ander afspraak gehad het die hele Saterdag, maar is vriendelik ontvang en het lekker gebly! Die enigste ding waaroor ons wel kan kla is die gebrek aan warm water vir stort en skottelgoed. Op aanbeveling van die eienaar het ons die krane lank laat loop maar in die proses net baie water gemors met steeds geen warm water nie! Sal baie graag weer wil teruggaan - die 16 km sinkplaatpad kan erg wees en kan pla as voornemende gaste nie daarvan bewus is nie!

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.4/5

Lucinda Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 13

Op LekkeSlaap 6 jaar

Vanaf
R 940
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 940
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 940
per nag (plek vir 2)
Bespreek
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 18 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Farm Middelfontein, Loubad, 0511, Limpopo
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA4CqswA7sUtoaoestC0nIHzl7xp8xqYnn35qPjEOFAGjtzrU7nq?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R940 per nag (plek vir 2) 13 5 1 5 Farm Middelfontein Loubad 0511 Limpopo 021 201 8901 14:00-21:00 10:00 -24.602213211203 28.205439439279
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang