Successfully reported

Louis at Magwa Falls

Selfsorg

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 7 resensies

Uitstekend

Netheid
4.7
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.9
Veiligheid
5.0
Karen D
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jul 2025

Peaceful, beautiful and we were warmly welcomed. Camped at Louis' place for two nights. The most amazing view! We walked to the Magwa Falls, about two kilometres away and it was gorgeous!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Graham K
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jul 2025

Uitstekende plek om te ontspan en weg te kom van die gejaagde lewe in die stad. Ons het ons tyd by Louis regtig geniet. Louis was baie behulpsaam en vriendelik. Die Crowned Eagle-huis het 'n ongelooflike uitsig en baie unieke opset. Die Magwa waterval is binne stapafstand en ons het nooit onveilig gevoel om dit te besoek nie. Die uitsappie na Waterfall Bluff saam met Louis was ook die moeite werd en ons het dit baie geniet. Louis doen baie moeite met sy gaste.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ursula T
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Jun 2025

Skakel af en haal weer diep asem. As jy op soek is na ’n luukse hotel met kamerdiens en spierwit linne, is hierdie plek nie vir jou nie — maar as jy smag na ’n egte, sielsverrykende Wildkus-ervaring, is The Crowned Eagle House pure betowering. Die huis lê naby die rand van ’n krans, en die uitsig alleen is die reis werd — asemrowend mooi! Die omgewing voel ongerep en wild, maar die huis self het alles wat jy nodig het: ’n goed toegeruste kombuis, gemaklike beddens en warm, huislike aanrakinge wat jou dadelik tuis laat voel. Ons kinders was ure lank besig met die vriendelike plaasbrakke wat vinnig deel van ons avontuur geword het. Hulle het vrylik rondgehardloop, buite gespeel en net kind gewees in die natuur — die soort ervaring wat jy nie met geld kan koop nie. Louis, ons gasheer, was fantasties — baie vriendelik, vol kennis en altyd bereid om te help. Hy is soos ’n wandelende ensiklopedie oor die streek se kultuur. Sy passie vir die land kom duidelik deur, en sy aanbevelings het ons na van die mees onvergeetlike oomblikke van ons reis gelei. As jy lief is vir die natuur, eenvoud en egte Suid-Afrikaanse gasvryheid, is hierdie ’n versteekte juweel. Ons het vertrek met dankbaarheid en ’n diep gevoel van vrede. Sterk aanbeveel vir natuurliefhebbers, gesinne en enigiemand wat wil afskakel en weer diep asem wil haal.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Peet V
1 nag Saam met lewensmaat
4.4
Mei 2025

Verduur die pad om die natuur/valle te waardeer. Die pad na die plek is 'n nagmerrie, maar sodra jy aankom, dan kry jy daai ongelooflike gevoel dit is die stres werd om die padtoestand te verduur. Pragtige natuurskoon en die Magwa Falls is verruklik en is by verre een van die mooiste watervalle wat ek al in my lewe gesien het.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
3.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0
Louis
Louis at Magwa Falls
Ja nee... Afrika is nie vir sissies nie... haha Dankie dat julle dit geniet het hier. Altyd lekker om lekker mense te hê.

Selona V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2024

Kulturele en spirituele ervaring van die boonste rakke. Die wegbreek was 'n belewenis.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Louis
Louis at Magwa Falls
Selona, dankie! Ja, ons bly in 'n baie spesiale gemeenskap en stukkie paradys! Lekker om te sien ons gaste geniet dit en voel die veiligheid. Heerlik.

Christo V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Feb 2023

Pragtige ligging. Rondawel pragtig interessant. Rudimentêr, maar alles wat nodig is, werk goed. Louis is besonder toegewyde natuurmens en neem jou na baie interessante en pragtige plekke. 100% veilig.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Louis
Louis at Magwa Falls
Dankie Christo vir julle kuiertjie! Altyd lekke om Lekke Mense te ontvang en te sien hoe julle die besonderse natuur waardeer. Mooi ry

Mark O
Kort verblyf Gesin met tieners
4.4
Des 2023

Wonderful. Peaceful and beautiful scenery. Amenities were fantastic.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0
Louis
Louis at Magwa Falls
Baie dankie! Lekke om julle hier te sien ontspan in ons handgemaakte geriewe.

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Louis Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 7

Op LekkeSlaap 3 jaar

Vanaf
R 400
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 400
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 400
per nag, vir 2 mense
Bespreek
  • Kapasiteit: 24 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Nolindile Road, Gwexintaba, Lusikisiki, 4850, Oos-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAda9666ddb72977d70c5cb9538aa9451799343e09aa17d5f195b67a227f1ac7a10c04610e780d9ea2fba76b6f1564298387ff?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R400 per nag, vir 2 mense 7 5 1 5 Nolindile Road Gwexintaba 4850 Oos-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -31.458901298871 29.629852058566
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang