Successfully reported

Lourie Bush Retreat

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 25 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.9
Waarde vir geld
5.0
Diens
5.0
Veiligheid
5.0
Monica V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2025

Fantastiese plek en omgewing. Pragtige plekkie, baie netjies, alles wat ons nodig gehad het. Sal beslis die plekkie wees om elke keer na toe te gaan.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Cherise
Lourie Bush Retreat
Hi Monica, baie dankie vir julle terugvoer. So bly julle het die wegbreak geniet en sien uit daarna om julle weer te akkommodeer. Vriendelike groete, Natasha

Michelle D
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Sep 2025

Awesome stay and definitely recommended for a break away from town. Our family loved the home, it was clean and comfortable, and all the appliances and more were there to use. We had plenty of visits from koedoes, zebras and bush pigs, even little bushbabies came to eat some apples. Nice and quiet and close enough to visit KNP a few times or just enjoy the bush at 'home'.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Cherise
Lourie Bush Retreat
Hi Michelle, so glad that you enjoyed the stay and thank you for your review. Looking forward to seeing you again in the future. Regards, Natasha Lourie Bush Retreat

Karin B
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Aug 2025

Onvergeetlik. Lourie was alles wat dit beloof het en dan nog meer. Die kombuis was werklik baie volledig toegerus! Die twee pakke ys in die yskas is 'n voorbeeld van die gasheer se ingesteldheid. Lieflike beddens en linne, gemaklike leefruimte en heerlike stort met lekker groot handdoeke. Die plonspoel was 'n verfrissende lawenis na 'n hele dag se 39 grade in die park! Koop gerus die voer by die winkel, want die kudus en zebras kuier lekker saam op die stoep terwyl die vuur knetter. 'n Wonderlike ervaring om so naby aan die diere te wees. Onthou net dat die eenheid nie gediens word nie, so bring toiletpapier, skottelgoedseep, swartvullissakke en handwasseep saam.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Cherise
Lourie Bush Retreat
Hallo Karin, baie dankie vir julle terugvoering. So bly julle het die tydjie by Lourie geniet en hoop om julle sommer gou weer te sien. Lourie groete.

Karen D
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Aug 2025

Pure bliss. Lourie Bush provided everything we needed for our week-long stay. Fully equipped kitchen, outside braai on the stoep, clean and comfortable beds, and air conditioning. Walking distance to the Crocodile River where plenty of wildlife in the Kruger could be observed. Thank you for a beautiful stay!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Cherise
Lourie Bush Retreat
Dear Karen, thank you so much for your review. Looking forward to accommodating you in the future again. Best regards, Natasha Lourie Bush Retreat

Elsje S
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Jul 2025

Wow! Skoon! Netjies! Baie diere! Ongelooflike ervaring!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Cherise
Lourie Bush Retreat
Hallo Elsje, so bly julle het Lourie Bush Retreat geniet. Dankie vir julle terugvoering en ons hoop om julle sommer gou weer te sien. Lourie Groete

Salome S
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Jul 2025

Geëet, geslaap, gebraai - heerlik gekuier! Heerlik ontspan by Lourie Bush Retreat! Die huis was nie te groot of te klein nie, toegerus met alles wat nodig was. Lekker naby aan die Kruger vir ons uitstappies soontoe. Sal weer daar bly!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Cherise
Lourie Bush Retreat
Hi Salome, dankie vir jou terugvoering. Hoop om julle sommer gou weer te sien. Lourie groete

Zelda F
Kort verblyf
5.0
Jun 2025

Heerlik ontspan. Net wat ons nodig gehad het om bietjie af te sluit. Lourie Bush is 'n baie netjiese, skoon 2-slaapkamerhuis. Dit was perfek vir wat ons nodig gehad het. Gemaklik en rustig.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Cherise
Lourie Bush Retreat
Hi Zelda, thank you so much for your feedback. We look forward to hosting you again.

Tania H
Kort verblyf Gesin met tieners
4.8
Jul 2025

Netjies en skoon. Naby aan winkels en rivier. Baie goeie waarde vir geld. Baie netjies. Kombuis en eenheid goed toegerus.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Cherise
Lourie Bush Retreat
Hallo Tania, baie dankie vir die terugvoering. So bly julle het Lourie Bush Retreat geniet. Hoop om julle sommer gou weer te sien. Lourie Groete

Louise H
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.8
Apr 2025

Clean, safe, comfortable, WiFi, really pleasant. What a lovely place, cannot complain about a thing. The pool was such a blessing, children loved it. The zebras and kudus came right up to the veranda to watch us swim and braai, really a wonderful place!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Cherise
Lourie Bush Retreat
Hi Louise, thank you for your feedback. Looking forward to hosting you again.

Marina W
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2024

Pragtige gerieflike eenheid en baie goed geleë en uitstekende waarde vir geld. Dit is 'n gerieflike eenheid met alles wat nodig is daarin toegerus. Ons het definitief baie lekker gebly en dit baie geniet.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

5/5

Cherise Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 25

Op LekkeSlaap 3 jaar

Vanaf R1 500
R 1 500 R 1 350
per nag (plek vir 6)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf R1 500
R 1 500 R 1 350
per nag (plek vir 6)
Vanaf R1 500
R 1 500 R 1 350
per nag (plek vir 6)
Bespreek
  • Kapasiteit: 6 persone
    4 volwassenes, 2 kinders
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 3444 Berghaan Street, Marlothpark, 1321, Mpumalanga
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA961ca1202b77ecf35500079587dec0bcac3e6131fd630ac948f6f27c7c03205c04144f61b37933e96c909ea52bcb7c1cc99a?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R1 500 nouVanaf R1 350 per nag (plek vir 6) 25 5 1 5 3444 Berghaan Street Marlothpark 1321 Mpumalanga 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -25.3383246384 31.804035439881

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang