Successfully reported
+22

Lourie Lodge

Gastehuis
  • Kapasiteit: 22 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 00:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 56 Mulbarton Road, Beverley, Fourways, 2192, Gauteng
  • Vanaf R2 100 per nag, vir 2 mense
  • TGCSA-gradering:

Beskrywing

Lourie Lodge is 'n eksklusiewe gastehuis in Suid-Afrika. Geleë net langs die hoofweg wat deur die hartjie van Johannesburg loop, is 'n privaat omheinde stukkie paradys.

Daar is ruim, goed ingerigte kamers wat uitkyk oor die sprankelende swembad en golwende grasperke. Lourie Lodge is die keuse vir oordeelkundige reisigers en plaaslike inwoners. Die personeel is vriendelik, genadig en opgelei om ons gaste se behoeftes te vertroetel. Geniet die vars gekookte, warm ontbyt elke oggend as deel van die verblyf.

Die lodge is net 20 minute van Sandton se stadsgons af en is naby al die groot hoofweë. Dit is net om die draai van Fourways Mall en Montecasino geleë en 'n eksklusiewe verblyf-ervaring wag op jou.

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Wasgoeddiens
Swembad

Resensies

4.3/ 5

Gebaseer op 9 resensies

Baie goed

Netheid
4.0
Ligging
4.6
Waarde vir geld
3.9
Diens
4.6
Veiligheid
4.6

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.3/5

Rumbi Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 9

Op LekkeSlaap 14 jaar

Ligging

  • 56 Mulbarton Road, Beverley, Fourways, 2192, Gauteng
  • Gaste dink Lourie Lodge het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 2 100
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 2 100
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 2 100
per nag, vir 2 mense
Bespreek
  • Kapasiteit: 22 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 00:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 56 Mulbarton Road, Beverley, Fourways, 2192, Gauteng
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGJlNzRjNWQxLWJiYmUtNGJhNi04ODc3LTE2MWMxYjAxZWFjZg?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 100 per nag, vir 2 mense 9 5 1 5 56 Mulbarton Road Beverley 2192 Gauteng 021 201 8901 14:00-00:00 10:00 -26.008446247228 28.016016483307

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang