Lou's Loft
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 1 persoon
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 272 Main Avenue, Ferndale, Randburg, 2194, Gauteng
- Vanaf R380 per nag (plek vir 1)
Beskrywing
Lou's Loft is 'n oulike enkelkamer wat oor 'n paar vlakke strek. Dit is in die boonste anneks van die eienaar se hoofhuis in Ferndale, Randburg. Die verblyf is ideaal vir enkelreisigers of sakereisigers op soek na gehalte-oornagverblyf.
'n Wenteltrap aan die binnekant bied toegang tot die privaat en veilige solderkamer op die boonste verdieping. Daar is slaapplek vir 1 gas op 'n enkelbed. Die kamer het ook 'n yskassie, mikrogolf, basiese eetgerei, breekware en 'n ketel. Die en suite-badkamer is op die onderste verdieping en het 'n stort, toilet en wasbak. Daar is genoeg parkeerplek op die perseel.
Lou's Loft is naby die besige winkelsentrums Carreira-sentrum en Ferndale on Republic. Randburg se middestad, verskeie konferensiesentrums, Sandton en Cresta-sentrum is ook naby die eenheid geleë.
Kamer-opset
Slaapkamer
En suite
1 x Enkelbed / Driekwartbed
Stort, Toilet
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
3.8/5
Louise Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 3
Op LekkeSlaap 2 jaar
Ligging
- 272 Main Avenue, Ferndale, Randburg, 2194, Gauteng
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 1 persoon
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 272 Main Avenue, Ferndale, Randburg, 2194, Gauteng
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang