Successfully reported
+34

LouwDownOnVaal

Selfsorg
Weeksdagaanbod 35% af

Kry 35% af op enige bespreking wat nie 'n Vrydag- of Saterdagaand insluit nie (minimum twee nagte se verblyf). Geldig vir verblyf vanaf 27 Okt 2025 tot 4 Des 2025.

  • Kapasiteit: 12 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Worcester Avenue, Marlbank River Est AH, Vanderbijlpark, 1911, Gauteng
  • Vanaf R13 000 R8 450 per nag (plek vir 12)

Beskrywing

LouwDownOnVaal is 'n lieflike selfsorghuis op die oewer van die Vaalrivier in die luukse Millionaires Bend in Vanderbiljpark. Hierdie pragtige, privaat huis is ideaal vir 'n gesin of groep vriende.

Die verblyf beskik oor 6 slaapkamers en 6 badkamers. Die eerste, tweede en derde slaapkamers het elk 'n dubbelbed. Die vierde slaapkamer het 'n koningingrootte-bed, die vyfde slaapkamer het 'n koninggrootte-bed en die sesde slaapkamer het 'n dubbelbed. Vyf van die slaapkamers het elk 'n en suite-badkamer met 'n bad en 'n stort, en die sesde slaapkamer het 'n aparte badkamer.

Die oopplan-leefarea het gemaklike banke, 'n TV en 'n kombuis. Die kombuis is met 'n stoof, oond, yskas-vrieskas, mikrogolfoond, eetgerei en breekware toegerus. Daar is WiFi.

Buite is 'n eetarea, braai-area en 'n swembad waarin gaste kan afkoel.

Aktiwiteite in die omgewing sluit swem, stap, fietsry, visvang en voëlkyk in.

Kamer-opset

6 Slaapkamers 7 Badkamers, 5 en suite

Slaapkamer

En suite

2

1 x Dubbelbed

Stort, Bad, Toilet

Slaapkamer

En suite

2

1 x Dubbelbed

Stort, Bad, Toilet

Slaapkamer

En suite

2

1 x Dubbelbed

Stort, Bad, Toilet

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koningingrootte-bed

Stort, Bad, Toilet

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koninggrootte-bed

Stort, Bad, Toilet

Slaapkamer

2

1 x Dubbelbed

Badkamer

Stort, Bad, Toilet

Badkamer

Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Swembad
TV
Volledige kombuis
Braai

Resensies

3.8/ 5

Gebaseer op 1 resensie

Goed

Netheid
5.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
4.0
Diens
3.0
Veiligheid
2.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

3.8/5

Francois Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 1

Op LekkeSlaap 3 jaar

Ligging

  • Worcester Avenue, Marlbank River Est AH, Vanderbijlpark, 1911, Gauteng
  • Gaste dink LouwDownOnVaal het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R13 000
R 13 000 R 8 450
per nag (plek vir 12)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf R13 000
R 13 000 R 8 450
per nag (plek vir 12)
Vanaf R13 000
R 13 000 R 8 450
per nag (plek vir 12)
Bespreek
  • Kapasiteit: 12 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Worcester Avenue, Marlbank River Est AH, Vanderbijlpark, 1911, Gauteng
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA640ccc39838901794b5c1aec95eb4e25ed35703b90bf0aabd3ce3c4482da089a3852818a0472283358e1b403b27f44831878?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R13 000 nouVanaf R8 450 per nag (plek vir 12) 1 5 1 4 Worcester Avenue Marlbank River Est AH 1911 Gauteng 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -26.792977177804 27.762336447747
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang