LouwDownOnVaal
Kry 35% af op enige bespreking wat nie 'n Vrydag- of Saterdagaand insluit nie (minimum twee nagte se verblyf). Geldig vir verblyf vanaf 27 Okt 2025 tot 4 Des 2025.
- Kapasiteit: 12 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Worcester Avenue, Marlbank River Est AH, Vanderbijlpark, 1911, Gauteng
-
Vanaf
R13 000R8 450 per nag (plek vir 12)
Beskrywing
LouwDownOnVaal is 'n lieflike selfsorghuis geleë op die pragtige oewer van die Vaalrivier in die gesogte Millionaires Bend, Vanderbijlpark. Hierdie onberispelike privaat huis is perfek vir 'n gesin of groep vriende.
Die verblyf beskik oor 6 slaapkamers en 6 badkamers. Die eerste, tweede en derde slaapkamers is elk ingerig met 'n dubbelbed en die vierde slaapkamer het 'n koningingrootte-bed. Die vyfde slaapkamer het 'n koninggrootte-bed en die sesde 'n dubbelbed. Elkeen van die 5 slaapkamers het 'n en suite-badkamer met 'n bad en 'n stort behalwe vir die sesde slaapkamer wat 'n aparte badkamer het.
Die oopplan-leefarea beskik oor gemaklike rusbanke, 'n TV en 'n kombuis. Die kombuis is volledig toegerus vir selfsorg en beskik oor 'n stoof, oond, yskas-vrieskas, mikrogolfoond, eetgerei en breekware. WiFi-toegang is ook beskikbaar.
Buite beskik oor 'n eetarea, 'n braai-area en 'n swembad waar gaste 'n duik kan neem op daardie warm somersdae.
Doendinge in die omgewing sluit swem, voetslaan, fietsry, visvang en voëlkyk in.
Kamer-opset
Slaapkamer
En suite
1 x Dubbelbed
Stort, Bad, Toilet
Slaapkamer
En suite
1 x Dubbelbed
Stort, Bad, Toilet
Slaapkamer
En suite
1 x Dubbelbed
Stort, Bad, Toilet
Slaapkamer
En suite
1 x Koningingrootte-bed
Stort, Bad, Toilet
Slaapkamer
En suite
1 x Koninggrootte-bed
Stort, Bad, Toilet
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
Badkamer
Stort, Bad, Toilet
Badkamer
Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
3.8/5
Francois Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 1
Op LekkeSlaap 3 jaar
Ligging
- Worcester Avenue, Marlbank River Est AH, Vanderbijlpark, 1911, Gauteng
- Gaste dink LouwDownOnVaal het ’n uitstekende ligging
- Kapasiteit: 12 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Worcester Avenue, Marlbank River Est AH, Vanderbijlpark, 1911, Gauteng
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang