Successfully reported

Loveable Karoo Huisie

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 50 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.9
Diens
4.9
Veiligheid
4.9
Dinki B
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Sep 2025

Een van daardie "moet bly" huisies wat die toer die moeite werd maak. N Pragtige, oulike huisie met alles wat nodig was om n heerlike 2 dae te geniet. Daar is heerlike buitekuierplek, lekker braaiplek en n interessante tuin vir die hondjie. Ek sal definitief weer hierdie huisie wil gebruik vir n opvolgtoer.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Karin
Loveable Karoo Huisie
Baie dankie vir die resensie. Dit was 'n groot plesier om julle as gaste te kon hê en ons hoop om julle weer in die toekoms hier te sien.

Louis C
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2025

Ons het twee nagte oorgebly en heerlik gekuier en ontspan. Heerlik rustig, stil en blyplek baie prakties ingerig. Alles wat nodig is vir selfsorg is daar en ons kon ook vlakby ons blyplek parkeer, veilig van die straat af.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Karin
Loveable Karoo Huisie
Baie dankie vir die resensie. Dit was 'n groot plesier om julle as gaste te kon hê.

Lezanne K
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jul 2025

Baie lekker! Dit was baie lekker. Die huisie is so goed toegerus en het alles wat jy nodig het. Jy hoef werklik niks saam te neem nie, net jou kos en klere.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Karin
Loveable Karoo Huisie
Baie dankie vir die resensie. Dit was 'n groot plesier om julle as gaste te kon hê.

Moira C
1 nag Gesin met tieners
5.0
Jul 2025

Beautiful, cosy cottage filled with all the amenities you could wish for! Karin has equipped Fig Tree cottage with all the extra amenities which made our one-night stay very enjoyable and comfortable, from electric blankets, a fireplace, coffee machine and card games, nothing has been overlooked! Excellent value for money, wish we had spent 2 nights in Fraserburg, which is a beautiful little town.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Karin
Loveable Karoo Huisie
Thank you very much for the review, Moira. It was an absolute pleasure to host you and your family, and we hope to see you in Fraserburg again in the future.

Sue P
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jun 2025

Lovely, cosy and characterful. The accommodation had everything we needed and our communication with our host was very quick and friendly. We loved our night in our cosy cottage. The bookcase full of books always makes a place feel like home. An added bonus is that it's pet friendly.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Karin
Loveable Karoo Huisie
Thank you very much for the review. It was an absolute pleasure to host you and your husband.

Elizabeth D
1 nag Gesin met tieners
5.0
Mrt 2025

A lovely spot in which to overnight. Highly recommended. An absolute gem to find in a small Karroo town. Exceeded all expectations. (Peaceful, tastefully decorated with a lovely shady garden. Will be back when we go that way again.)

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Karin
Loveable Karoo Huisie
Thank you for the review, Elizabeth. It was an absolute pleasure to host you and your family, and we hope to see you in Fraserburg again in the future.

Martin D
1 nag Saam met lewensmaat
4.6
Mei 2025

Very relaxed. Very nice stay. Very peaceful area.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
3.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Hermien P
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Des 2024

Gerieflike verblyf. Ons het heerlik gebly! Die eenheid is goed toegerus, en die tuin is pragtig. Sal beslis aanbeveel!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Karin
Loveable Karoo Huisie
Baie dankie. Dit was 'n groot plesier om julle as gaste te kon hê.

Marlie J
1 nag
5.0
Des 2024

Lekker verblyf in Fraserburg. Dit was goeie verblyf. Die huis is goed ingerig. Die beskuit was 'n welkome bonus. Goeie filterkoffie en melk was voorsien. Ons het heerlik onder die prieël gekuier. Lieflike en veilige area vir ons hond, wat saamreis, om te loop. Oulike braai-area. Die muskiete was heelwat, maar daar was gelukkig spuit en 'n muskietrakket om daarmee te help. Kommunikasie was baie goed.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Karin
Loveable Karoo Huisie
Baie dankie vir die resensie. Dit was 'n groot plesier om julle as gaste te kon hê.

Betsie M
Kort verblyf Besigheidsreis
5.0
Okt 2024

Heerlike rustige verblyf en die beste van alles: KykNet op TV! Baie baie lekker. Ons het heerlike beskuit gehad om aan te smul en 'n smaakvolle Karoo tuin om in te sit. Rustigheid na 'n dag se werk. Lekker stoepie om op te sit en die namiddagson te sien sak.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Karin
Loveable Karoo Huisie
Baie dankie vir die resensie. Dit was 'n groot voorreg om julle as gaste te kon hê en ons hoop dat julle gou weer by ons sal kom bly as julle vir besigheid in Fraserburg moet wees.

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.9/5

Karin Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 63

Op LekkeSlaap 6 jaar

Vanaf
R 800
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 800
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 800
per nag (plek vir 2)
Bespreek
  • Kapasiteit: 12 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 12 A Serurier Street, Fraserburg, 6960, Noord-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA807c52a2219d643f12e15788c19bee3dd37b132f2d661a30ba1c6d44c0762c04bb688876e2ff38216bf47b01fff4b9375b3a?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R800 per nag (plek vir 2) 50 5 1 5 12 A Serurier Street Fraserburg 6960 Noord-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -31.917069576668 21.511985408985
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang