Successfully reported
+66

Loveable Karoo Huisie

  • Kapasiteit: 12 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 12 A Serurier Street, Fraserburg, 6960, Noord-Kaap
  • Vanaf R800 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Loveable Karoo Huisie bied verblyf in 4 selfsorghuisies vir 12 gaste in die klein Karoo-dorpie Fraserburg.

Fig Tree Cottage beskik oor 2 slaapkamers en 2 badkamers met bad- en stortgeriewe. Die hoofslaapkamer het 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n stort. Die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens en maak van die tweede badkamer gebruik. Daar is 'n dubbelslaapbank in die leefarea.

Palm Tree Cottage beskik oor 2 slaapkamers met koningingrootte-beddens en 'n en suite-badkamer met 'n stort.

Olive Tree Cottage beskik oor 'n slaapkamer met 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n stort.

Plum Tree Cottage beskik oor 1 slaapkamer en 'n en suite-badkamer met 'n stort

Elke eenheid het 'n oopplan-kombuis wat met 'n mikrogolfoond, stoof, oond en koffie- en teemaakgeriewe toegerus is, en maaltye kan by die etenstafel geniet word. Gaste kan in die sitarea voor die TV en kaggel ontspan.

Daar is 'n lieflike tuin en braaigeriewe waarvan gaste gerus gebruik kan maak. Parkeerplek is beskikbaar.

Fraserburg bied verskeie historiese geboue, waarvan een die Pepper Pot is, 'n heksagoongebou in die middel van die dorp wat 'n simbool van Fraserburg is. Daar is 'n Oertydse Voetspoor Safari wat by die museum begin en by die gefossileerde voetspoor op die Gansfontein Plaas eindig. Dié Bradysaurus-voetspoor is 250 miljoen jaar oud. Daar is uitstekende sterkykgeleenthede en tussen Julie en September kan gaste die veldblomme kom bewonder, afhangend van die reënval.

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
Troeteldiere op versoek

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 50 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.9
Diens
4.9
Veiligheid
4.9
Gaste se hoogtepunte
Dinki B
Saam met vriende
5.0
Een van daardie "moet bly" huisies wat die toer die moeite werd maak. N Pragtige, oulike huisie met alles wat nodig was om n heerlike 2 dae te geniet....
Sien meer
Sep 2025
Louis C
Saam met lewensmaat
5.0
Ons het twee nagte oorgebly en heerlik gekuier en ontspan. Heerlik rustig, stil en blyplek baie prakties ingerig. Alles wat nodig is vir selfsorg is d...
Sien meer
Aug 2025
Lezanne K
Saam met lewensmaat
5.0
Baie lekker! Dit was baie lekker. Die huisie is so goed toegerus en het alles wat jy nodig het. Jy hoef werklik niks saam te neem nie, net jou kos en ...
Sien meer
Jul 2025
Moira C
Gesin met tieners
5.0
Beautiful, cosy cottage filled with all the amenities you could wish for! Karin has equipped Fig Tree cottage with all the extra amenit...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Jul 2025
Sue P
Saam met lewensmaat
5.0
Lovely, cosy and characterful. The accommodation had everything we needed and our communication with our host was very quick and friend...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Jun 2025

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.9/5

Karin Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 63

Op LekkeSlaap 6 jaar

Ligging

  • 12 A Serurier Street, Fraserburg, 6960, Noord-Kaap
  • Gaste dink Loveable Karoo Huisie het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 800
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 800
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 800
per nag (plek vir 2)
Bespreek
  • Kapasiteit: 12 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 12 A Serurier Street, Fraserburg, 6960, Noord-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA807c52a2219d643f12e15788c19bee3dd37b132f2d661a30ba1c6d44c0762c04bb688876e2ff38216bf47b01fff4b9375b3a?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R800 per nag (plek vir 2) 50 5 1 5 12 A Serurier Street Fraserburg 6960 Noord-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -31.917069576668 21.511985408985
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang