Successfully reported
+24

Lovely Family Home

  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 5 Jacobus Geldenhuys Street, Onrus, 7201, Wes-Kaap
  • Vanaf R2 800 per nag (plek vir 6)

Beskrywing

Lovely Family Home is 'n pragtige selfsorgvakansiehuis in 'n oulike dorpie Onrus. Dit bied pragtige berguitsigte en is net 10 minute se stap vanaf die strandmeer en swemstrande. Dit is naby verskeie restaurante, speelparke en winkels geleë.

Dié huis het slaapplek vir 6 gaste en beskik oor 3 smaakvol gemeubileerde slaapkamers en 2 badkamers. Die hoofslaapkamer is ingerig met 'n koningingrootte-bed en het 'n en suite-badkamer met 'n stort, wasbak en toilet. Die tweede slaapkamer en derde slaapkamer is elk ingerig met 'n koningingrootte-bed en deel die gebruik van die gaste se badkamer wat toegerus is met 'n bad, stort, wasbak en toilet. Linne en handdoeke word voorsien.

Met toegang word gaste verwelkom in 'n uitgestrekte oopkonsep-leefarea wat 'n volledig toegeruste kombuis, eetarea en sitkamer vertoon. Die kombuis is toegerus met 'n yskas-vrieskas, gasstoof, oond, mikrogolf, eetgerei, breekware, en tee- en koffiemaakgeriewe, en beskik oor 'n sentraal geleë etenstafel met stoele. Dit strek tot by die sitkamer wat met gemaklike rusbanke en 'n TV gemeubileer is. Gratis WiFi is beskikbaar.

Van die sitkamer lei nog 'n kamer wat met sitplek ingerig is en 'n knus binnebraai-area bied. Aan die agterkant van die eiendom kan gaste ekstra sitplek en 'n sprankelende swembad geniet.

Kamer-opset

3 Slaapkamers 2 Badkamers, 1 en suite

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koningingrootte-bed

Stort, Toilet

Slaapkamer

2

1 x Koningingrootte-bed

Slaapkamer

2

1 x Koningingrootte-bed

Badkamer

Stort, Bad, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Swembad
TV
Volledige kombuis
Braai

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 12 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.9
Diens
4.8
Veiligheid
4.9
Gaste se hoogtepunte
Myrna F
Gesin met klein kinders
5.0
A homely home - money well spent! This was exactly what we were looking for - a homely home. The house design is well thought out; it d...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Sep 2025
Crystal J
Gesin met klein kinders
5.0
Absolutely beautiful and relaxing. The place is amazing, clean, safe and comfortable. We had the best time. Great relaxing getaway and ...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Mrt 2025
Jerome C
Gesin met tieners
5.0
Het som tuis gevoel. Hi ja, als was baie nice en rustig, geen klagtes.
Jan 2025
Christene G
Saam met vriende
5.0
Fantastic place and house for a family holiday. Beautiful modern house and excellent service. We had a fantastic time.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Des 2024
Ingrid F
Saam met vriende
5.0
Perfect. Clean house; 5 minutes drive to Whale Coast Mall: nice size clean pool.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Des 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.9/5

Elisca Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 32

Op LekkeSlaap 2 jaar

Ligging

  • 5 Jacobus Geldenhuys Street, Onrus, 7201, Wes-Kaap
  • Gaste dink Lovely Family Home het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 2 800
per nag (plek vir 6)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 2 800
per nag (plek vir 6)
Vanaf
R 2 800
per nag (plek vir 6)
Bespreek
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 5 Jacobus Geldenhuys Street, Onrus, 7201, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA87bd07f890cface0dfb2720f5e563aa6cac46c3fdfd117f44adc87d334e01a11bed99400ba0a73340f98ad35c632b89fe749?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 800 per nag (plek vir 6) 12 5 1 5 5 Jacobus Geldenhuys Street Onrus 7201 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-21:00 10:00 -34.411026867912 19.165724972387

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang