Low Tide at No 35
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 7 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Diana Crescent, Unit 35, St Francis Courts, St Francis Bay, 6312, Oos-Kaap
- Vanaf R3 000 per nag (plek vir 7)
Beskrywing
Low Tide at No 35 is in St. Francisbaai, 'n vakansiedorp in die Oos-Kaap, geleë. Dit is die ideale plek vir 'n gesin of groep vriende wat op soek is na 'n wegbreek naby die see.
Dié huis beskik oor 4 slaapkamers en 3 badkamers en bied slaapplek aan 7 volwassenes. Die eerste slaapkamer het 3 enkelbeddens en 'n en suite-badkamer met 'n bad en 'n stort. Die tweede slaapkamer het 'n dubbelbed en die derde slaapkamer het 'n koningingrootte-bed. Die eerste gastebadkamer het 'n bad en 'n stort en die oorblywende badkamer het 'n stort.
Die oopplan-leefarea beskik oor 'n eetarea, sitarea met gemaklike rusbanke en 'n TV. Die kombuis is met 'n yskas-vrieskas, stoof, oond, mikrogolfoond en 'n skottelgoedwasser toegerus.
Die stoep het sonstoele en buite-eetplek. Braaigeriewe en gratis WiFi is ook beskikbaar. Daar is 'n gemeenskaplike swembad en gaste het privaat toegang tot St. Francis se hoofstrand.
Kamer-opset
Slaapkamer
En suite
3 x Enkelbed / Driekwartbed
Stort, Bad, Toilet
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
Slaapkamer
1 x Koninggrootte-bed
Badkamer
Stort, Bad, Toilet
Badkamer
Stort, Toilet
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.9/5
Shanna Geverifieer
Eiendomme 5
Resensies 10
Op LekkeSlaap 1 jaar
Ligging
- Diana Crescent, Unit 35, St Francis Courts, St Francis Bay, 6312, Oos-Kaap
- Gaste dink Low Tide at No 35 het ’n uitstekende ligging
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 7 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Diana Crescent, Unit 35, St Francis Courts, St Francis Bay, 6312, Oos-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang