LoWes Africa
- Kapasiteit: 6 persone
- Geen kinders
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: R33 Farm Olievenhoutfontein 74, Vaalwater, 0530, Limpopo
- Vanaf R2 000 per nag, vir 2 mense
Beskrywing
LoWes Africa is weggesteek in Vaalwater, 'n klein dorpie geleë aan die Mokolo-rivier in Limpopo. LoWes Africa bied 'n outentieke maar gemaklike bos-ervaring op 'n 144-hektaar wildlewe-eiendom, die tuiste van kameelperde, sebras, wildebeeste, koedoes, njalas en selfs volstruise.
Die verblyf kombineer tradisionele Afrika-eksterieurs, soos rondawels en chalets met grasdakke, met moderne, stylvolle interieurs, terwyl dit steeds warm aanrakinge behou wat Afrika-ontwerp vier. Elke eenheid bied slaapplek vir 2 gaste en het 'n en suite-badkamer.
Gaste het ook toegang tot die gemeenskaplike swembad, gratis WiFi en veilige parkering. Die lodge-area is omhein vir gemoedsrus, maar wildlewe loop vrylik rond en bied daardie opwindende verbinding met die natuur vanuit 'n veilige, rustige basis.
By LoWes Africa sal gaste 'n plek vind om asem te haal, te herlaai en te verbind met die land, die wildlewe en die avontuur wat voorlê.
Dít is wat jy hier sal kry
Ligging
- R33 Farm Olievenhoutfontein 74, Vaalwater, 0530, Limpopo
- Kapasiteit: 6 volwassenes
- Geen kinders
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: R33 Farm Olievenhoutfontein 74, Vaalwater, 0530, Limpopo
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang