Successfully reported
+24

Lowlands Country Manor

Selfsorg
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 10 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: N10, Kat Kop Farm Portion 15, Nxuba (Cradock), 5880, Oos-Kaap
  • Vanaf R3 600 per nag, vir 10 mense

Beskrywing

Lowlands Country Manor is 'n pragtige selfsorgplaashuis, geleë op die eienaar se werkende plaas, net buite Nxuba (Cradock). Dit is ideaal vir vriende en familie wat op soek is na 'n rustige wegbreek waar hulle kan ontspan in die Karoo.

Hierdie huis bied slaapplek vir tot 10 gaste en bestaan uit 5 slaapkamers en 3 badkamers. Die eerste slaapkamer is ingerig met 'n koningingrootte-bed en het 'n en suite-badkamer met 'n bad en stort. Twee van die ander slaapkamers is elk ingerig met 2 enkelbeddens. Die tweede slaapkamer het 'n en suite-badkamer met 'n stort, wasbak en toilet. Die vierde slaapkamer bevat 'n dubbelbed en 2 enkelbeddens. Die gedeelde badkamer is ingerig met 'n stort, wasbak en toilet. Linne en badhanddoeke word voorsien, maar gaste moet hul eie swemhanddoeke saambring.

Die kombuis is toegerus met 'n yskas-vrieskas, stoof, oond, mikrogolfoond, eetgerei en breekware, asook tee- en koffiemaakgeriewe. 'n Skottelgoedwasser en wasmasjien is beskikbaar vir ekstra gerief. Die eet- en ontspanningsareas het gemaklike sitplek vir gaste om te eet en te ontspan, en vir gaste se vermaak is daar 'n TV, en vir gerief, 'n kaggel. Toegang tot WiFi is beskikbaar.

Buite is daar 'n patio met 'n buite-eetarea en 'n braai, sowel as 'n swembad, 'n ruim tuin en 'n tennisbaan. Gaste kan stap en fietsry op die plaas geniet. Nxuba (Cradock) is ongeveer 36 km weg, waar plaaslike geriewe soos winkels en restaurante geniet kan word.

Kamer-opset

5 Slaapkamers 3 Badkamers, 2 en suite

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koningingrootte-bed

Stort, Bad, Toilet

Slaapkamer

En suite

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Stort, Toilet

Slaapkamer

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Slaapkamer

4

2 x Enkelbed / Driekwartbed

1 x Dubbelbed

Slaapkamer

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Badkamer

Stort, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Swembad
Troeteldiere op versoek
Mooi uitsig
TV
Verwarmer
Volledige kombuis
Wasmasjien
DStv
Kaggel
Braai
Vuurmaakhout
Voorsiening vir beurtkrag

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.8/5

Amanda Geverifieer

Eiendomme 4

Resensies 13

Op LekkeSlaap 2 jaar

Ligging

  • N10, Kat Kop Farm Portion 15, Nxuba (Cradock), 5880, Oos-Kaap
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 3 600
per nag, vir 10 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 3 600
per nag, vir 10 mense
Vanaf
R 3 600
per nag, vir 10 mense
Bespreek
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 10 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: N10, Kat Kop Farm Portion 15, Nxuba (Cradock), 5880, Oos-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAf015178fd2c6e6a1fd5c3831f5cf7bf5e52bb2a0130f5d877395e776962ad60984ed56b1e768c785f5eb07127d54e054a197?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R3 600 per nag, vir 10 mense N10 Kat Kop Farm Portion 15 5880 Oos-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -31.914254004073 25.506856313257
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang