Lowveld Elegant Apartment
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 2 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 17 Wildberry Street, Mopani Block 3, Unit 7, Nelspruit, 1200, Mpumalanga
- Vanaf R1 200 per nag, vir 2 mense
Beskrywing
Lowveld Elegant Apartment bied selfsorg-vakansieverblyf in 'n pragtige woonstel in 'n veilige kompleks in die hartjie van Riverside, Nelspruit. Dit is die ideale opsie vir 'n romantiese wegbreek of 'n besigheidsreis aangesien hierdie woonstel 'n rugsteunbattery het sodat gaste aanlyn kan bly.
Dié woonstel bied gerieflike slaapplek aan 2 gaste en beskik oor 'n slaapkamer en 'n badkamer. Die ruim slaapkamer het 'n koningingrootte-bed en baie kasruimte. Die badkamer het 'n stort, wasbak en 'n toilet. Egiptiese katoenlinne en badhanddoeke word voorsien.
Die oopplan-leefarea beskik oor 'n kombuis wat met 'n gasstoof, elektriese oond, mikrogolfoond, yskas-vrieskas, eetgerei, breekware en 'n Nespresso-masjien toegerus is. Die kombuis lei na 'n etenstafel en 'n knus sitarea met gemaklike sitplek en 'n muurgemonteerde TV met die volle DStv-pakket. Gratis WiFi is beskikbaar.
Hierdie kompleks is 45 minute vanaf die Krugerwildtuin en 'n uur se ry vanaf die mooiste plekke in Suid-Afrika. Veilige parkeerplek is in die kompleks beskikbaar.
Kamer-opset
Slaapkamer
1 x Koningingrootte-bed
Badkamer
Stort, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.5/5
Francois Geverifieer
Eiendomme 4
Resensies 11
Op LekkeSlaap 2 jaar
Ligging
- 17 Wildberry Street, Mopani Block 3, Unit 7, Nelspruit, 1200, Mpumalanga
- Gaste dink Lowveld Elegant Apartment het ’n uitstekende ligging
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 2 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 17 Wildberry Street, Mopani Block 3, Unit 7, Nelspruit, 1200, Mpumalanga
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang