Successfully reported
+10

Lowveld Sleepover

  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 28 Waitara Road, Pompagalana, Tzaneen, 0850, Limpopo
  • Vanaf R1 200 per nag, vir 4 mense

Beskrywing

Lowveld Sleepover is 'n bekoorlike selfsorgkothuis in Tzaneen en bied ontspanne en gerieflike verblyf aan gesinne en vriende. Hierdie kothuis is in die welige groen van die Laeveld geleë en is 'n rustige toevlugsoord naby plaaslike geriewe.

Dié kothuis het slaapplek vir 4 gaste en beskik oor 2 en suite-slaapkamers. Die hoofslaapkamer het 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n bad. Die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens en 'n en suite-badkamer met 'n stort. WiFi is beskikbaar.

Die oopplan-leefarea beskik oor gemaklike sitplek, 'n TV met DStv-kanale, Netflix, ‘n etenstafel en 'n kombuis wat met 'n yskas-vrieskas, stoof, oond, mikrogolfoond en koffie- en teemaakgeriewe toegerus is. Veilige parkeerplek is op die perseel beskikbaar.

Tzaneen is die ideale bestemming vir natuurliefhebbers.

Kamer-opset

2 Slaapkamers 2 Badkamers, 2 en suite

Slaapkamer

En suite

2

1 x Dubbelbed

Bad, Toilet

Slaapkamer

En suite

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Stort, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
TV
Volledige kombuis
Braai

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 14 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.7
Waarde vir geld
5.0
Diens
4.9
Veiligheid
4.5
Gaste se hoogtepunte
Anton B
Saam met lewensmaat
5.0
Gemaklik. Ja, dit was lekker!
Sep 2025
Cindy D
5.0
Awesome. Geen probleem met die plekkie nie, dit was baie mooi.
Aug 2025
Melanie S
Gesin met klein kinders
5.0
3 miljoen sterre. Fabulous plek. So mooi skoon en baie groot. Dis nou lieflike verblyf regtig. Die kombuis is beter toegerus as my eie! Ons sal vir se...
Sien meer
Jul 2025
Nils N
5.0
Rustige Wegbreek. Het baie lekker gebly. Kombuis was ten volle toegerus. TV was gerieflik om te gebruik. Dakwaaiers was genoeg vir temperatuurbeheer. ...
Sien meer
Apr 2025
Eva-mari S
Gesin met klein kinders
5.0
Home away from home. What a pleasure to finally find our home away from home. Highly recommend to all. Thank you to the welcoming host ...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Jan 2025

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Dorothy Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 14

Op LekkeSlaap 1 jaar

Ligging

  • 28 Waitara Road, Pompagalana, Tzaneen, 0850, Limpopo
  • Gaste dink Lowveld Sleepover het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 1 200
per nag, vir 4 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 200
per nag, vir 4 mense
Vanaf
R 1 200
per nag, vir 4 mense
Bespreek
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 28 Waitara Road, Pompagalana, Tzaneen, 0850, Limpopo
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA708b5e5382b7751708e3e59ce4167c34c81c9c4f9595023ac57ae657f178643c22dadaee42f524d41e9996b4288a3f468822?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 200 per nag, vir 4 mense 14 5 1 5 28 Waitara Road Pompagalana 0850 Limpopo 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -23.844255240985 30.171466082734
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang