Loziba Wildlife Reserve Tented Camp
- Kapasiteit: 6 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: P244-2 Mahlabatini Road, Junction R34, Vryheid, 3100, KwaZulu-Natal
- Vanaf R1 000 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
Loziba Wildlife Reserve Tented Camp bied glanskampverblyf in 'n wildreservaat met 'n asemrowende uitsig oor die reservaat. Dit bied 'n perfekte mengsel van gerief en natuur, en is ideaal vir 'n rustige wegbreek.
Hierdie tente bied slaapplek aan 2 gaste en het 'n koninggrootte-bed. Elke tent het sy eie privaat ablusiegeriewe met 'n buitestort. Linne en badhanddoeke word voorsien.
Dit bied 'n uitsig oor die Zoeloelandse bosveld en is ideaal vir gaste om te ontspan. Daar is 'n gemeenskaplike kombuis met gastoebehore en yskaste. Gaste kan aandete onder die sterre voorberei, en hout word voorsien.
Vir diegene wat avontuur soek, bied hierdie verblyf safari-wildritte om die reservaat se ongelooflike wild te verken. Privaat pieknieks kan op versoek gereël word, of gaste kan selfbegeleide staptogte deur die reservaat geniet. Pryse vir aktiwiteite is op aanvraag beskikbaar.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
5/5
Chantell Nuut op LekkeSlaap!
Eiendomme 1
Resensies 5
Op LekkeSlaap 9 maande
Ligging
- P244-2 Mahlabatini Road, Junction R34, Vryheid, 3100, KwaZulu-Natal
- Gaste dink Loziba Wildlife Reserve Tented Camp het ’n uitstekende ligging
- Kapasiteit: 6 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: P244-2 Mahlabatini Road, Junction R34, Vryheid, 3100, KwaZulu-Natal
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang