Lubbenhof
- Kapasiteit: 9 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 27 Alexander Road, Shere, 0050, Gauteng
- Vanaf R1 290 per nag (plek vir 4)
Beskrywing
Lubbenhof is 'n tuinkothuis in Shere met slaapplek vir 5 gaste.
Die kothuis beskik oor 2 slaapkamers en 1 badkamer met 'n bad en 'n handstort. Die hoofslaapkamer het 'n dubbelbed en die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens. Daar is ook 'n slaapbank in die sitarea.
Die kombuis is met 'n yskas, mikrogolfoond en 'n oond toegerus. Maaltye kan by die etenstafel geniet word en gaste kan in die sitarea ontspan. Let asb. daarop dat die eenheid op die grondverdieping geleë is en 'n stoep het.
Lubbenhof is net 1 km vanaf Tygervalley College, CVO School en 1,9 km vanaf Laerskool Tygerpoort. Verskeie trou-venues, restaurante en winkels is nabygeleë. Daar is ook stap- en fietsroetes in die omgewing.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
5/5
Suzette Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 5
Op LekkeSlaap 7 jaar
Ligging
- 27 Alexander Road, Shere, 0050, Gauteng
- Gaste dink Lubbenhof het ’n uitstekende ligging
- Kapasiteit: 9 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 27 Alexander Road, Shere, 0050, Gauteng
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang