Lucky Bean Lodge
- Kapasiteit: 6 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 6 Seine Street, Woodlands, Gqeberha (Port Elizabeth), 6070, Oos-Kaap
- Vanaf R400 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
Lucky Bean Lodge is 'n selfsorgwoonstel in Woodlands, Gqeberha (Port Elizabeth). Verblyf word aangebied in 2 eenhede wat slaapplek vir 4 gaste bied.
Lucky Bean Lodge 1 is gemeubileer met 'n dubbelbed en het 'n en suite-badkamer met 'n stort. Vir gerief word linne en handdoeke voorsien. Lucky Bean Lodge is 'n eenslaapkamer-eenheid wat gemeubileer is met 'n koningingrootte-bed en die en suite-badkamer is toegerus met 'n stort, toilet en wasbak, maar is nie geskik vir langer verblyfperiodes nie.
Lucky Bean 2 bied slaapplek vir 2 gaste en is gemeubileer met 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, wasbak en toilet. Die kombuisie is toegerus met 'n yskassie, ketel, broodrooster en mikrogolfoond. Die eenheid het ook 'n Chromecast TV, en gaste kan by hul eie Netflix- en ShowMax-rekeninge aanmeld.
Lucky Bean Lodge is slegs 20 minute van verskeie strande, besienswaardighede en aktiwiteite af. Gqeberha (Port Elizabeth) bied verskeie aktiwiteite soos duik, branderplankry, stap en 4x4-roetes, sowel as 'n verskeidenheid restaurante en besienswaardighede soos die Bird Island-vuurtoring, Boardwalk Hotel en Casino, Gqeberha (Port Elizabeth) Museum by Bayworld en meer.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.4/5
Charmaine Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 30
Op LekkeSlaap 7 jaar
Ligging
- 6 Seine Street, Woodlands, Gqeberha (Port Elizabeth), 6070, Oos-Kaap
- Gaste dink Lucky Bean Lodge het ’n baie goeie ligging
- Kapasiteit: 6 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 6 Seine Street, Woodlands, Gqeberha (Port Elizabeth), 6070, Oos-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang