Lucky Number Seven
- Kapasiteit: 6 persone
- Alle ouderdomme is welkom
- 
            
            
                Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
 Uitkloktyd: 10:00
- Adres: 7 Flamingo Avenue, Yzerfontein, 7351, Wes-Kaap
- Vanaf R1 600 per nag (plek vir 6)
Beskrywing
            Lucky Number Seven is 'n duplekseenheid in die klein hawedorpie Yzerfontein aan die skilderagtige weskus van Suid-Afrika. Die rustige kusdorpie is gewild vir sy pragtige strande, seisoenale veldblomme, bekende visvanggeleenthede en sy asemrowende natuurskoon.
Die eenheid beskik oor 3 slaapkamers en is geskik vir 6 gaste. Die hoofslaapkamer het 'n koninggrootte-bed en het 'n en suite-badkamer. Die ander 2 kamers het elk 'n dubbelbed en deel 'n volledige badkamer. Die slaapkamers word via 'n trap bereik.
Die kombuis is volledig toegerus met 'n yskas-vrieskas, stoof, oond, mikrogolfoond. Daar is 'n etenstafel met sitplek vir 6 in die eetarea. Die sitkamer maak oop op 'n privaat patio met 'n braai-area.
Yzerfontein is bekend vir sy natuurskoon en uitgestrekte ongerepte strande, insluitend die 16 Myl-strand wat strek vanaf die hoofstrand na die Weskus Nasionale Park wat aan die dorp grens.
        
Kamer-opset
Slaapkamer
En suite
1 x Koningingrootte-bed
Stort, Toilet
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
Badkamer
Stort, Bad, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.8/5
Cecilia Geverifieer
Eiendomme 2
Resensies 4
Op LekkeSlaap 6 jaar
Ligging
- 7 Flamingo Avenue, Yzerfontein, 7351, Wes-Kaap
- Gaste dink Lucky Number Seven het ’n baie goeie ligging
- Kapasiteit: 6 persone
- Alle ouderdomme is welkom
- 
                                
                                    
                                
                                
                                    Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
 Uitkloktyd: 10:00
- Adres: 7 Flamingo Avenue, Yzerfontein, 7351, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang