Successfully reported
+7

Ludick’s Wilderness

Selfsorg
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 3 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 784 South Street, Wilderness, George, 6530, Wes-Kaap
  • Vanaf R900 per nag (plek vir 3)

Beskrywing

Ludick's Wilderness is 'n lieflike selfsorgwoonstel met 'n privaat ingang, geleë op die eienaar se eiendom in Wilderness. Dit is ideaal vir gaste wat op soek is na 'n rustige wegbreek waar hulle hierdie kusdorp in die Tuinroete kan verken en geniet.

Hierdie grondvloer-eenheid bied slaapplek vir tot 3 gaste in 'n oopplan-slaaparea en 'n badkamer. Die slaaparea is gemeubileer met 'n dubbelbed en 'n enkelbed. Die badkamer is toegerus met 'n stort, wasbak en toilet. Linne en badhanddoeke word voorsien, maar gaste moet hul eie strandhanddoeke saambring.

Die kombuisie is toegerus met 'n yskassie, mikrogolfoond, eetgerei en breekware, asook tee- en koffiemaakgeriewe. Die eet- en ontspanningsareas het gemaklike sitplek vir gaste om te eet en te ontspan, en vir gaste se vermaak is daar 'n slim-TV. Toegang tot WiFi is beskikbaar.

Gaste kan braaigeriewe, 'n tuin en veilige parkering op die perseel geniet. Plaaslike geriewe soos winkels en restaurante is naby, met Wilderness-strand ongeveer 1.3 km weg. Aktiwiteite in die omgewing sluit in swem, visvang en bootvaart, stap en die verkenning van naburige dorpe soos Sedgefield, Victoriabaai, George en Knysna.

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Wassery naby

Ligging

  • 784 South Street, Wilderness, George, 6530, Wes-Kaap
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 900
per nag (plek vir 3)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 900
per nag (plek vir 3)
Vanaf
R 900
per nag (plek vir 3)
Bespreek
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 3 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 784 South Street, Wilderness, George, 6530, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA86176eabd3101615f9bde642c40f6b8ba4528dd11e7318790fd08c261eb5f6221752fd259e30a0608992efa44b4f7e81c868?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R900 per nag (plek vir 3) 784 South Street Wilderness 6530 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.999569293252 22.624833974274
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang