Successfully reported
+18

Lugogo Guest House

Gastehuis
  • Kapasiteit: 24 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 608 B.S Dzivhani Street, Unit C, Thohoyandou, 0950, Limpopo
  • Vanaf R498 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Lugogo Guest House bied gerieflike verblyf in Thohoyandou, Limpopo. Hierdie verblyf is ideaal vir sakereisigers en vakansiegangers wat op soek is na gerieflike oornagverblyf.

Gaste kan kies tussen 11 kamers wat almal privaat ingange, gemaklike beddens, privaat en suite-badkamers, TV's, lessenaars en tee- en koffiemaakgeriewe het. Daar is ook 'n gemeenskaplike kombuis wat met 'n yskas-vrieskas en 'n diepvrieskas toegerus is.

Gaste het toegang tot 'n gemeenskaplike swembad en oorgenoeg parkeerplek op die perseel. Hierdie verblyf is ongeveer 2,7 km buite die dorp en is naby verskeie plaaslike geriewe, soos winkels en restaurante.

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Wasgoeddiens
Swembad
Ontbyt beskikbaar

Resensies

5/ 5

Gebaseer op 1 resensie

Ongelooflik

Netheid
5.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
5.0
Diens
5.0
Veiligheid
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

5/5

Cecil Makhado Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 1

Op LekkeSlaap 1 jaar

Ligging

  • 608 B.S Dzivhani Street, Unit C, Thohoyandou, 0950, Limpopo
  • Gaste dink Lugogo Guest House het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 498
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 498
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 498
per nag (plek vir 2)
Bespreek
  • Kapasiteit: 24 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 608 B.S Dzivhani Street, Unit C, Thohoyandou, 0950, Limpopo
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA59391314b52cc48befde206cfea5e7e9b7e9faabb36fa2887736a87a584d57f107e673d0b13108f77c90b9ec8f7a594dc2d6?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R498 per nag (plek vir 2) 1 5 1 5 608 B.S Dzivhani Street Unit C 0950 Limpopo 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -22.946536146072 30.46288642658
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang