Successfully reported
+60

Luiperdsloop Lodge

Weeksdagaanbod 25% af

Bly 4 nagte en betaal slegs vir 3 op enige bespreking wat nie 'n Vrydag- of Saterdagaand insluit nie. Geldig vir verblyf vanaf 8 Okt 2025 tot 30 Nov 2025.

  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 16 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Section 4 Farm Nooitgedacht Sondagsloop, Melkrivier, Vaalwater, 0530, Limpopo
  • Vanaf R2 350 R1 763 per nag (plek vir 8)

Beskrywing

Luiperdsloop Lodge bied 2 selfsorghuise wat ideaal langs mekaar geleë is in Melkrivier, Vaalwater. Luiperdsloop is ideaal vir 'n ontspanne, prettige gesinsvakansie.

Luiperdsloop Lodge kan tot 16 gaste akkommodeer. Elke eenheid beskik oor 3 en suite-slaapkamers, 2 enkelbeddens in die sitarea, asook 'n kombuis en sitkamer. Gaste het toegang tot 'n onderdakstoep met sitplek buite en ingeboude braaigeriewe. Die patio lei na 'n groot houtdek met 'n ingeboude vuurput en 'n swembad wat deur die 2 huise gedeel word.

Onderdakparkeerplek is beskikbaar.

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Swembad
Troeteldiere op versoek
Mooi uitsig

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 43 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.6
Waarde vir geld
4.8
Diens
5.0
Veiligheid
4.8
Gaste se hoogtepunte
Johan D
Gesin met klein kinders
5.0
Baie goeie waarde vir geld. Dit was baie lekker en skoon, en ons het baie lekker gebly, dankie.
Sep 2025
Jo-ann D
Saam met vriende
5.0
Rus en vrede in die natuur. Wonderlike gasheer! Pragtige plek en lieflike dam vir visvang.
Aug 2025
Fikile M
5.0
Amazing is an understatement. Stay was amazing! Actually exceeded our expectations.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Des 2024
Juan-marie H
5.0
Wat 'n pragtige plek, weg van die stad se geraas. Ons het! Ons het so lekker ontspan. Die huis het alles in wat jy by jou huis sal hê. Naomi is 'n won...
Sien meer
Des 2024
Jani M
5.0
Pragtige blyplek, vriendelike diens, gelukkige familie, ons boek gou weer x. Ons het 'n wonderlike tyd gehad en almal het geRAVE oor Luiperdsloop Lodg...
Sien meer
Nov 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Naomi Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 43

Op LekkeSlaap 9 jaar

Ligging

  • Section 4 Farm Nooitgedacht Sondagsloop, Melkrivier, Vaalwater, 0530, Limpopo
  • Gaste dink Luiperdsloop Lodge het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R2 350
R 2 350 R 1 763
per nag (plek vir 8)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf R2 350
R 2 350 R 1 763
per nag (plek vir 8)
Vanaf R2 350
R 2 350 R 1 763
per nag (plek vir 8)
Bespreek
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 16 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Section 4 Farm Nooitgedacht Sondagsloop, Melkrivier, Vaalwater, 0530, Limpopo
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAd3336330dfd7a16d8959986d0e035b08daf9c34189487cd2219f18e39392c5a2a13d1604219a95e65bfe3661503d857fb788?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R2 350 nouVanaf R1 763 per nag (plek vir 8) 43 5 1 5 Section 4 Farm Nooitgedacht Sondagsloop Melkrivier 0530 Limpopo 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -24.105277777778 28.333722222222
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang