Luiperdsloop Lodge
Bly 4 nagte en betaal slegs vir 3 op enige bespreking wat nie 'n Vrydag- of Saterdagaand insluit nie. Geldig vir verblyf vanaf 8 Okt 2025 tot 30 Nov 2025.
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 16 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Section 4 Farm Nooitgedacht Sondagsloop, Melkrivier, Vaalwater, 0530, Limpopo
-
Vanaf
R2 350R1 763 per nag (plek vir 8)
Beskrywing
Luiperdsloop Lodge bied 2 selfsorghuise wat ideaal langs mekaar geleë is in Melkrivier, Vaalwater. Luiperdsloop is ideaal vir 'n ontspanne, prettige gesinsvakansie.
Luiperdsloop Lodge kan tot 16 gaste akkommodeer. Elke eenheid beskik oor 3 en suite-slaapkamers, 2 enkelbeddens in die sitarea, asook 'n kombuis en sitkamer. Gaste het toegang tot 'n onderdakstoep met sitplek buite en ingeboude braaigeriewe. Die patio lei na 'n groot houtdek met 'n ingeboude vuurput en 'n swembad wat deur die 2 huise gedeel word.
Onderdakparkeerplek is beskikbaar.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.8/5
Naomi Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 43
Op LekkeSlaap 9 jaar
Ligging
- Section 4 Farm Nooitgedacht Sondagsloop, Melkrivier, Vaalwater, 0530, Limpopo
- Gaste dink Luiperdsloop Lodge het ’n uitstekende ligging
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 16 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Section 4 Farm Nooitgedacht Sondagsloop, Melkrivier, Vaalwater, 0530, Limpopo
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang