Lullaby Air B&B
- Kapasiteit: 6 persone
- Geen kinders
-
Inkloktyd: 13:00 tot 14:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 11 Marshall Road, Humewood, Gqeberha (Port Elizabeth), 6001, Oos-Kaap
- Vanaf R750 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
Lullaby Air B&B bied gerieflike oornag- en selfsorgverblyf in Humewood, Gqeberha (Port Elizabeth), wat ideaal is vir sakereisigers of vakansiegangers.
Die verblyf word aangebied in 3 pragtige kamers, elk met 'n aparte ingang. Die kamers het gemaklike beddens, kwaliteit linne, badhanddoeke en en suite-badkamers. Al die kamers het 'n kombuisie wat toegerus is met verhitting en eetgeriewe soos 'n mikrogolfoond, ketel, broodrooster en 'n yskassie. Gratis WiFi is beskikbaar en die sitarea het 'n TV met Openview-kanale. Elke kamer het 'n balkon met see-uitsigte.
Parkeerplek is op die perseel beskikbaar. Dié verblyf is naby Kings Beach en sowat 3 km vanaf The Boardwalk, 6,3 km vanaf Port Elizabeth Gholfklub, 6,6 km vanaf Nelson Mandelabaai-stadion en 3 km vanaf Chief Dawid Stuurman Internasionale Lughawe.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.9/5
Estell Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 7
Op LekkeSlaap 1 jaar
Ligging
- 11 Marshall Road, Humewood, Gqeberha (Port Elizabeth), 6001, Oos-Kaap
- Gaste dink Lullaby Air B&B het ’n uitstekende ligging
- Kapasiteit: 6 volwassenes
- Geen kinders
-
Inkloktyd: 13:00 tot 14:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 11 Marshall Road, Humewood, Gqeberha (Port Elizabeth), 6001, Oos-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang