Successfully reported
+8

Lullaby Leaves Accommodation

  • Kapasiteit: 2 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 39 2nd Avenue, Lichtenburg, 2740, Noordwes
  • Vanaf R750 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Lullaby Leaves Accommodation bied bekostigbare gaste-eenhede op privaat eiendom, elk met sy eie aparte ingang. Dit is naby die sakedistrik van Lichtenburg in Noordwes. Die verblyf bied 'n rustige en huislike omgewing.

Gaste kan kies uit verskeie eenhede, waarvan die meeste selfsorg is en 2 tot 4 gaste kan akkommodeer.

Veilige parkeerplek, braaigeriewe en gratis WiFi is beskikbaar. 'n Wasgoeddiens kan op versoek voorsien word, en troeteldiere word toegelaat indien gereël.

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Troeteldiere op versoek

Resensies

4.3/ 5

Gebaseer op 19 resensies

Baie goed

Netheid
4.6
Ligging
4.2
Waarde vir geld
4.3
Diens
4.5
Veiligheid
4.3

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.4/5

Hettie Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 19

Op LekkeSlaap 5 jaar

Ligging

  • 39 2nd Avenue, Lichtenburg, 2740, Noordwes
  • Gaste dink Lullaby Leaves Accommodation het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 750
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 750
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 750
per nag (plek vir 2)
Bespreek
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 39 2nd Avenue, Lichtenburg, 2740, Noordwes
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAt0Sd2nTQyWehMJn8636eY1Dgn4LMYZoc3Csdwpxt7yq5211hAS?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R750 per nag (plek vir 2) 19 5 1 5 39 2nd Avenue Lichtenburg 2740 Noordwes 021 201 8901 14:00-22:00 10:00 -26.155577 26.1744549
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang