Successfully reported
+53

Deluxe Garden Cottage

  • Kapasiteit: 10 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 62 Old Bronkhorstspruit Road, Rietfontein, Rayton, 1001, Gauteng
  • Vanaf R1 000 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Lunford Apartment is 'n selfsorgwoonstel op 'n werkende Lunford-plaas in Rayton, Pretoria, Gauteng. Dit is die ideale plek vir gaste wat op soek is na 'n ontspanne wegbreek.

Die woonstel beskik oor 2 slaapkamers en 2 badkamers en bied slaapplek aan 4 mense. Die hoofslaapkamer is ingerig met 'n dubbelbed, 'n werkstasie en 'n en suite-badkamer met 'n bad en stort. Die oorblywende slaapkamer is ingerig met 2 enkelbeddens, en die gastebadkamer is toegerus met 'n bad, stort, wasmasjien en tuimeldroër. Albei slaapkamers het lugversorging.

Die leefarea beskik oor 'n kombuis, eetarea en 'n sitkamer wat met 'n sitkamerstel en 'n TV gemeubileer is. Die kombuis is toegerus met 'n yskas, gasstoof, oond en mikrogolf. Gratis WiFi en braaigeriewe is beskikbaar. Buite is daar 'n patio met sitplek, 'n gemeenskaplike onderdak-lapa en 'n buite-eetarea.

Gaste kan 'n verfrissende swem in die swembad neem, op plaastoere gaan, of interaksie met die plaasdiere hê.

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Swembad
Troeteldiere op versoek
Mooi uitsig
Openbare vervoer naby
Vervoerdienste

Resensies

5/ 5

Gebaseer op 13 resensies

Ongelooflik

Netheid
5.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
5.0
Diens
5.0
Veiligheid
5.0
Gaste se hoogtepunte
Johan R
Besigheidsreis
5.0
Good value for money - home away from home. Barbara is an amazing host! Friendly and very helpful. The place is neat, well designed and...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Aug 2025
Daniel W
Saam met vriende
5.0
Skoon en netjies. Sal aanbeveel. Vriendelike ontvangs. Baie netjies en skoon plek. Sal beslis weer boek.
Jun 2025
Hc V
Saam met vriende
5.0
Baie lekker naweek, aangename gasvrou. Ons het 'n baie aangename tyd gehad by Deluxe Garden Cottage. Sal hulle enige tyd aanbeveel. Gasvrou is baie vr...
Sien meer
Mei 2025
Engelie O
Gesin met tieners
5.0
Verfrissende plaaskuier. Die huis was ruim en lieflik ingerig met lugversorging in die slaapkamers wat 'n bonus was in die warm weer. Die kombuis is g...
Sien meer
Feb 2025
Liza B
Saam met lewensmaat
5.0
Beautiful, safe, quiet and pet friendly. Beautiful, safe, quiet and pet friendly. The host was very friendly and accommodating. Had pri...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Feb 2025

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

5/5

Barbara Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 13

Op LekkeSlaap 1 jaar

Ligging

  • 62 Old Bronkhorstspruit Road, Rietfontein, Rayton, 1001, Gauteng
  • Gaste dink Deluxe Garden Cottage het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 1 000
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 000
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 1 000
per nag, vir 2 mense
Bespreek
  • Kapasiteit: 10 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 62 Old Bronkhorstspruit Road, Rietfontein, Rayton, 1001, Gauteng
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAaf64b0b72f72ffe18682b3e620f410cfd6c78af168587cacf14d6b183fb5d4823dfc6e8eb11cb3de3893083c1771e192cdaf?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 000 per nag, vir 2 mense 13 5 1 5 62 Old Bronkhorstspruit Road Rietfontein 1001 Gauteng 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -25.793717 28.510507
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang