Lunganakho Country Lodge
- Kapasiteit: 17 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: R61 Wild Coast Sun, Bizana, Port Edward, 4800, KwaZulu-Natal
- Vanaf R950 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
Lunganakho Country Lodge, die bekroonde lodge van 2023, is geleë in R6, Bizana, Mzamba, in die Oos-Kaap. Dit is slegs 15 km vanaf Port Edward, 'n klein oorddorp aan die suidkus van KwaZulu-Natal, en lê in 'n strategiese toerismegebied slegs 10 km bo seespieël. Dit is die ideale bestemming vir gaste wat 'n rustige en ontspannende wegbreek soek.
Die lodge bied 8 individueel ingerigte eenhede, elk met 'n privaat ingang en en suite-badkamer. Alle eenhede is toegerus met 'n yskassie, mikrogolfoond en tee- en koffiemaakgeriewe.
Gaste kan ontspan in die buitelug swembad, borrelbad of spa wat heeljaar oop is. Die eiendom beskik ook oor 'n rustige tuin en bied veilige parkering en gratis WiFi regdeur.
Die lodge is 45 km vanaf Margate-lughawe geleë en is slegs 5 minute se ry vanaf Wild Waves Water Park. Nabygeleë besienswaardighede sluit in die Wild Coast Sun (casino), Umtamvuna Natuurreservaat en Trafalgar Mariene Reservaat.
Dít is wat jy hier sal kry
Ligging
- R61 Wild Coast Sun, Bizana, Port Edward, 4800, KwaZulu-Natal
- Kapasiteit: 17 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: R61 Wild Coast Sun, Bizana, Port Edward, 4800, KwaZulu-Natal
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang