Lupela Lodge Look Out River Cottage
- Kapasiteit: 5 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: R58, Camp Farm 134, Portion 1, Lady Grey, 9762, Oos-Kaap
- Vanaf R2 000 per nag (plek vir 5)
Beskrywing
Lupela Lodge Look Out River Cottage is 'n bekoorlike selfsorgeenheid wat op die rivieroewer geleë is en 'n uitsig oor die skilderagtige vallei in die Witteberge op die R58 tussen Barkly-Oos en Lady Grey het. Dit is ideaal vir 'n groot gesin of 'n groep vriende.
Dié kothuis het slaapplek vir 5 gaste en beskik oor 2 en suite-slaapkamers. Die eerste slaapkamer het 2 enkelbeddens, terwyl die tweede slaapkamer 3 enkelbeddens het. Elke badkamer het 'n stort, toilet en 'n wasbak. Linne en badhanddoeke word voorsien.
Die kombuis is met 'n gasstoof, oond, ketel, eetgerei, breekware en yskas-vrieskas toegerus. Die sitarea en eetarea het gemaklike sitplek en 'n kaggel.
Daar is 'n stoep met buitesitplek en braaigeriewe en gaste kan piekniek langs die rivier hou en in die kristalhelder bergpoele swem. Die plaas bied skouspelagtige uitsigte oor diep valleie en sandsteenkranse wat deur die majestueuse Karnemelkspruit gevorm is. Met sneeubedekte berge in die winter en warm, reënerige somers is dit 'n bestemming vir enige seisoen.
Kamer-opset
Slaapkamer
En suite
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Stort, Toilet
Slaapkamer
En suite
3 x Enkelbed / Driekwartbed
Stort, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.7/5
Denise Geverifieer
Eiendomme 3
Resensies 74
Op LekkeSlaap 12 jaar
Ligging
- R58, Camp Farm 134, Portion 1, Lady Grey, 9762, Oos-Kaap
- Gaste dink Lupela Lodge Look Out River Cottage het ’n uitstekende ligging
- Kapasiteit: 5 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: R58, Camp Farm 134, Portion 1, Lady Grey, 9762, Oos-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang