Successfully reported

Lush Horizons Game Lodge

Wildsplaas

Resensies

3.4/ 5

Gebaseer op 4 resensies


Netheid
4.0
Ligging
2.3
Waarde vir geld
3.3
Diens
3.8
Veiligheid
3.8
Clarice J
Kort verblyf Saam met vriende
4.0
Sep 2025

Relaxing. Chantelle was the perfect concierge. We got stuck as GPS redirected us and she didn't hesitate to drive out to come and assist us. This place is the perfect getaway from the hustle and bustle of the city. If I could just propose that Lush Horizons and the place around it come together to fix the road as not all of us have off-road vehicles.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
3.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
4.0

Michelle S
Kort verblyf Saam met lewensmaat
3.8
Jul 2025

Aangename, rustige kuier. Ons het lekker gebly en gekuier, dankie. Die gasvrou was regtig baie vriendelik en behulpsaam. Dadelik gehelp as daar iets was wat ons wou weet of nodig gehad het. Ons het 'n ander eenheid gekry as wat ons oorspronklik geboek het a.g.v. die koue. Heerlike stort in ons eenheid gewees. Als is gerieflik, maar ek dink wel dat die binne meubels en toebehore opgegradeer kan word. 'n TV vir hierdie yskoue wintersaande sal ook lekker werk. Dit is moeilik in dié eenheid waar ons was om hare te blaas/doen, want die spieël is agter die yskas se een kant opgehang. Kan dit dalk teen 'n ander muur ophang naby 'n muurprop? Die +-11 km grondpad is ongelukkig baie sleg. Ons verstaan dit is buite die oord se beheer. Sou definitief meer wou besoek as die pad in beter toestand is.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
2.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0
Chantel
Lush Horizons Game Lodge
Baie dankie vir jou terugvoer oor julle verblyf by Lusg Horizons Game Lodge. Ons sal werk maak van die spieël naby die muurprop. Ons is bly dat julle tevrede was met Chantelle se werk, en sy sal ook bly wees oor julle terugvoer. Baie dankie. Kom gerus weer. Groete, Manager.

Hannes V
Kort verblyf Gesin met klein kinders
3.2
Mei 2025

Very well looked after and neat. Very good. Neat with almost everything you need for a weekend. However, the road is horrible due to floods in the area. Small vehicles are not recommended.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
1.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
4.0

Japie K
1 nag Saam met lewensmaat
2.6
Jun 2025

Baie mooi maar slegte ervaring. Die lodge is baie mooi, chalet is skoon en netjies. Restaurant is toe, geen etes kan bedien word nie alhoewel ons die etes twee weke voor die tyd bespreek het. Ons het niks saamgeneem nie om te eet/gaar te maak nie. Dorp ver en pad baie sleg. Ons het niks geëet aangesien ons daar sou geëet het.

Netheid
3.0
Diens
1.0
Ligging
3.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
1.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

3.4/5

Chantel Nuut op LekkeSlaap!

Eiendomme 1

Resensies 4

Op LekkeSlaap 7 maande

Vanaf
R 300
per nag (plek vir 6)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 300
per nag (plek vir 6)
Vanaf
R 300
per nag (plek vir 6)
Bespreek
  • Kapasiteit: 272 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: R33, Vaalkop Farm Portion 18, Modimolle, 0510, Limpopo
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA12a5005fa1ef708ab3c47f5ab9ce4ddfb93c6cb7453e5e18a3c7b51e41192552fb664d275293bf93e0a71934848e5ed96b51?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R300 per nag (plek vir 6) 4 5 1 4 R33 Vaalkop Farm Portion 18 0510 Limpopo 021 201 8901 14:00-23:00 11:00 -24.677579 28.275021
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang