Successfully reported

Luwaldi Gastewoonstel

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 70 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
5.0
Diens
4.9
Veiligheid
5.0
Nicola V
Kort verblyf
5.0
Okt 2025

Goeie waarde vir geld! Baie lekker gebly! Gasheer vriendelik, woonstel word elke dag skoongemaak. Naby winkels, maar stil en privaat. Dankie!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ria B
1 nag
5.0
Sep 2025

Luukse bederf. Baie lekker gebly, sal beslis weer daar oorbly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Stephanie R
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2025

Gesellige en baie mooi blyplek met spesiale ekstras en vriendelike gasheer. Luwaldi is ideaal vir 'n paar dae se verblyf, of langer, perfek geleë en uitstekend en stylvol ingerig. Die mooi kombuiseenheid het alles wat mens benodig. Die gasheer is baie vriendelik en hulpvaardig en het ons dadelik welkom laat voel. Ons sal beslis weer gaan.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Barnie B
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2025

Lekker en alles wat ons verwag het. Lekker gebly, gasheer puik, professioneel, honde uiters goed gemanierd en 'n plesier.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Elizabeth K
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2025

Die plek het voldoen aan al ons verwagtings en ons sal vir seker weer daar oorbly. Ons is toegelaat om op versoek 'n uur vroeër in te boek wat ons baie waardeer het. Die plek is ruim, smaakvol gemeubileer en prakties ingerig. Die bed was gemaklik, dit is stil genoeg vir 'n goeie nagrus en ons sal vir seker weer daar oorbly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Chanté M
Kort verblyf
5.0
Jul 2025

Salige perfeksie. Fantasties! Pragtige plekkie, skoon, modern, netjies, met alles wat mens nodig het. Die Smeg keteltjie het my hart gesteel, nou soek ek ook een . Elektriese kombersie was baie waardeer. Perfek vir my week se werktrippie. Dankie!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Carol L
Kort verblyf
5.0
Jul 2025

Comfortable, safe, perfect! Excellent accommodation! Friendly, helpful host. Would definitely recommend to others.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Candice W
1 nag
5.0
Jun 2025

Peaceful, accommodating, very clean and convenient. Wonderful little place, amazing decor, externally clean, quiet and safe. I highly recommend staying here.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Yolande N
Kort verblyf
5.0
Mei 2025

Heerlike netjiese plek vir 'n kort verblyf. Wat 'n mooi plek met alles wat 'n mens nodig het vir 'n kort verblyf. Alles was skoon en netjies. Lourens het deurlopend met my gekommunikeer. Dit het soos 'n mini-vakansie gevoel. Baie dankie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Erika V
Kort verblyf
5.0
Mei 2025

Gemaklik en lekker gebly. Alles was great. Heerlik om met die honde te speel ook as ekstra bonus. Alles was netjies en silwer skoon. Daar is moeite gedoen met alles. Heerlik gebly en kan dit aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

5/5

Lourens Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 70

Op LekkeSlaap 3 jaar

Vanaf R950
R 950 R 808
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf R950
R 950 R 808
per nag, vir 2 mense
Vanaf R950
R 950 R 808
per nag, vir 2 mense
Bespreek
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 725 Nieuwhout Street, Garsfontein, Pretoria, 0042, Gauteng
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA54257f6a3cc47d5b0b8d9a1246b8a3bae48583b534a6910cd2943a4d65af93a6b1bbe3ab85d7529c4c4b5af207f0df0a31b7?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R950 nouVanaf R808 per nag, vir 2 mense 70 5 1 5 725 Nieuwhout Street Garsfontein 0042 Gauteng 021 201 8901 14:00-22:00 10:00 -25.793034655689 28.310974346627

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang