Successfully reported
+16

Luwaldi Gastewoonstel

Spesiale Aanbod 15% af

Kry 15% af. Geldig vir verblyf vanaf 29 Jun 2025 tot 30 Nov 2025.

  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 725 Nieuwhout Street, Garsfontein, Pretoria, 0042, Gauteng
  • Vanaf R950 R808 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Luwaldi Gastewoonstel is in die ooste van Pretoria geleë naby 'n aantal restaurante, skole, groot hospitale en winkels.

Die eenheid het slaapplek vir 1 of 2 gaste en beskik oor 'n oopplan-slaapkamer, -leefarea en -kombuisie. Die slaapkamer is ingerig met 'n koningingrootte-bed en die badkamer is toegerus met 'n bad, stort, wasbak en toilet.

Die kombuisie is toegerus vir basiese selfsorg en sluit 'n yskassie, mikrogolf, tee- en koffiemaakgeriewe, eetgerei en breekware in, en daar is 'n Snappy Chef-tweeplaatstoof asook potte en panne.

Ander geriewe sluit 'n platskerm-TV met Premium DStv-kanale, gratis WiFi, lugversorging en 'n elektriese kombers slegs in die winter in. Die eenheid word van sonkrag voorsien en gaste sal nie onnodige kragonderbrekings ervaar nie.

Die kamer het 'n klein patio met 'n tafel en sitplek. Braaigeriewe kan op versoek voorsien word. 'n Groot swembad is beskikbaar vir gaste. Veilige parkeerplek word agter 'n afstandbeheerde hek voorsien.

Luwaldi Gaste Woonstel is minder as 500 m vanaf Atterbury Value Mart, 4 km vanaf Menlyn Maine Central Square, 6 km vanaf Wilgers Medical Consortium, 13 km vanaf die naaste Gautrein-stasie by Hatfield, 47 km vanaf O.R. Tambo Internasionale Lughawe, en het maklike toegang tot die N1, sowel as die R24.

Kamer-opset

1 Slaapkamer 1 Badkamer

Slaapkamer

2

1 x Koningingrootte-bed

Badkamer

Stort, Bad, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Swembad
TV
Lugversorging
Verwarmer
Volledige kombuis
DStv
Stroomdienste
Braai
Voorsiening vir beurtkrag

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 70 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
5.0
Diens
4.9
Veiligheid
5.0
Gaste se hoogtepunte
Nicola V
5.0
Goeie waarde vir geld! Baie lekker gebly! Gasheer vriendelik, woonstel word elke dag skoongemaak. Naby winkels, maar stil en privaat. Dankie!
Okt 2025
Ria B
5.0
Luukse bederf. Baie lekker gebly, sal beslis weer daar oorbly.
Sep 2025
Stephanie R
Saam met lewensmaat
5.0
Gesellige en baie mooi blyplek met spesiale ekstras en vriendelike gasheer. Luwaldi is ideaal vir 'n paar dae se verblyf, of langer, perfek geleë en u...
Sien meer
Sep 2025
Barnie B
Saam met lewensmaat
5.0
Lekker en alles wat ons verwag het. Lekker gebly, gasheer puik, professioneel, honde uiters goed gemanierd en 'n plesier.
Sep 2025
Elizabeth K
Saam met lewensmaat
5.0
Die plek het voldoen aan al ons verwagtings en ons sal vir seker weer daar oorbly. Ons is toegelaat om op versoek 'n uur vroeër in te boek wat ons bai...
Sien meer
Aug 2025

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

5/5

Lourens Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 70

Op LekkeSlaap 3 jaar

Ligging

  • 725 Nieuwhout Street, Garsfontein, Pretoria, 0042, Gauteng
  • Gaste dink Luwaldi Gastewoonstel het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart

Toeganklikheid

Ruim slaapkamer
Vanaf R950
R 950 R 808
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf R950
R 950 R 808
per nag, vir 2 mense
Vanaf R950
R 950 R 808
per nag, vir 2 mense
Bespreek
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 725 Nieuwhout Street, Garsfontein, Pretoria, 0042, Gauteng
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA54257f6a3cc47d5b0b8d9a1246b8a3bae48583b534a6910cd2943a4d65af93a6b1bbe3ab85d7529c4c4b5af207f0df0a31b7?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R950 nouVanaf R808 per nag, vir 2 mense 70 5 1 5 725 Nieuwhout Street Garsfontein 0042 Gauteng 021 201 8901 14:00-22:00 10:00 -25.793034655689 28.310974346627

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang